Koos se Kardoes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koos se Kardoes is in Kameeldoring Park geleë. Dit is 'n stil deel van die dorpie met kameeldoring, kremetart, koorsboom en geelhoutbome op die perseel. Dit is lekker ver van die besige dorpsdeel.

Daar is 4 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, yskassie en braai-area in.

Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n soliede hek. Dit dra by tot die eksklusiewe bosveld-atmosfeer.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koos Se Kardoes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R540 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za