Koos se Tonteldoos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koos se Tonteldoos het onlangs begin met oornag-akkommodasie in 14 luukse kamers. Dit was oorspronklik net 'n oudhedewinkel wat in meubels gespresialiseer het. Ons verkoop geskenke vir spesiale geleenthede.

Party van ons kamers is volledig gemeubileer met antieke meubels.
Ons het 4 lugversorgde kamers wat volgens die Engelse Kothuis-styl versier is met en-suite badkamers en kombuisies. Hierdie kamers het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Koffie, tee en beskuit in elke kamer. Ons het 4 lugversorgde kamers wat meer modern gemeubileerd is. Hierdie kamers is toegerus met dubbelbeddens, en-suite badkamers en kombuisies.
Koffie, tee en beskuit in die kamer. Daar is 3 eenhede (chalets) met en-suite badkamers en kombuisies.
Houthutte met 3 tot 6 beddens, toegerus met yskas, TV, mikrogolf, ketel, tee, koffie en beskuit.
Ons aanvaar Master- en Visa kredietkaarte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koos Se Tonteldoos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R210 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za