Koperbas Wegbreek
Kry 30% af vir verblyf voor 30 Augustus 2025. Bespreekbaar tot 14 Jul 2025
-
Kapasiteit: 18 persone
12 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 19:00 - Adres: Plaas Kalkfontein 208, Groblersdal, 0470, Limpopo
-
Vanaf
R5 400R3 780 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Koperbas Wegbreek is 'n unieke wegbreekplek in Groblersdal, 'n bekoorlike boeredorp in Limpopo. Gaste kan asemrowende uitsigte oor die vallei se berge en pragtige sonsondergange geniet. Slegs 4x4-voertuie kan bergchalets bereik.
Die huis bied slaapplek vir 12 volwassenes en 6 kinders in 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n kindergrootte slaapbank vir 1 kind. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n koninggrootte bed en slaapplek vir 2 kinders het. Die oorblywende 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed. Alle slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, sofas en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en binnenshuise braaigeriewe. 'n Boma en braai-area is langs die Lapa geleë.
Gaste kan ook 'n plonspoel geniet, perfek om af te koel en te ontspan in die rustige omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas Kalkfontein 208, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
-
Kapasiteit: 18 persone
12 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 19:00 - Adres: Plaas Kalkfontein 208, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang