Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppie Self-catering

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 22 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 015 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koppie Self Catering is in Hermanus geleë is. Die vakansiehuis het die perfekte ligging naby die gewildste walviskykplekke.

Verblyf bestaan uit 'n huis en aparte kothuis. Die huis is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-hoekbad en die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met die basiese toebehore om maaltye voor te berei, insluitende 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV vir vermaak. Die huis bied ook 'n binnenshuise braaikamer en gratis WiFi.

Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 'n koningingrootte-bed het. Albei badkamers het 'n stort en toilet. Die kothuis is aan die agterkant van die perseel geleë. Dit het ’n privaat braai-area en buite-area. Verder is daar 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitarea. Die eenheid bied parkeerplek op die perseel.

Koppie Self-catering is ook naby verskeie winkels, restaurante en die hawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Koppie Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Jaar gelys 7

Ligging

  • Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koppie Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApqEcGRndjFM1KNyySkApiZG2PfR9OWvtZsyLnSW7rGyoURV1NZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 10 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415161 19.243949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem