Koraalboom

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Koraalboom is in die bekoorlike dorpie Wolseley in die Breederiviervallei geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is in die hoofhuis en het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n privaat ingang. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, privaat ingange en parkeerplek op die perseel in.

Koraalboom is gerieflike verblyf vir gaste wat die bekende trou-venues in die omgewing soos Live Rock, Waverley Hills, Bosjes, en Tulbagh se venues moet besoek. Dit is ook net 15 km van Ceres af.

Doendinge in die omgewing: wynproe, voetslaan, perdry, bergfietsry en voëlkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koraalboom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za