LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koraalboom | LekkeSlaap
+25

Koraalboom

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Koraalboom
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud.

Die kamer waarin ons gebly het, het 'n gasgeiser in die badkamer. Dit werk slegs vir kort periodes (30 tot 45 sekondes), dan skop dit af. Dit gee jou net kans om mooi nat te word in die stort, dan is die water yskoud. Die eienaar was deeglik bewus daarvan en het gesê ons moet hom roep as dit probleme gee. Ons het na 12 am van 'n troue af teruggekeer. Nie baie prakties om daardie tyd van die aand en nat in die stort die eienaar uit te roep nie. Ek vang die humor in dit als, maar maggies, as jy weet iets so belangrik soos dit werk nie, maak dit reg voor jou gaste opdaag. Baie teleurgesteld. Slegte ervaring vir my en my vrou.

Koraalboom's terugvoer

Goeiedag. Ons is baie jammer vir die slegte ervaring wat julle hier by ons gehad het. Dit is vir ons belangrik dat gaste lekker moet bly en dit is beslis sleg om 12 am koud te stort Laat my asb toe om te verduidelik. Die geiser is nie foutief nie. Die probleem het te doen met die waterdruk van die dorp wat soms te laag is en dan skop die geiser af. Die ander probleem is dat gaste dikwels aan die knoppe van die geiser stel en 'n gasgeiser is sensitief wanneer die watertoevoer tesame met die temperatuur nie reg gestel is nie. Daarom dat ek vir gaste vra om my te kontak indien daar 'n probleem is, want dikwels is dit net 'n knop wat gestel moet word en nie omdat ek 'deeglik bewus is' van 'n fout nie. As die waterdruk normaal en die temperatuur reggestel is, werk die geiser 100%. Die ander kamers het elektriese geysers. Hoop die res van u ervaring was baie positief hier in ons vallei.

Koraalboom
Jeanne V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Pragtige plekkie. Baie netjies en heerlike bed om op te slaap. Dankie vir die goeie diens, Wouter!

Jonathan L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan L
Saam met vriende

Dit was 'n aangename kuier met netjiese kamer en pragtige tuin.

Wouter was baie vriendelik en gasvry.

Phillip K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons tuiste was baie aangenaam met die plekkie by die dorp. Ceres en Tulbagh is 15 km daarvandaan. Die kamer baie goed ingerig baie gesellig. Die honde is baie vriendelik en verwelkom jou met 'n blaf. Die tuin is absoluut pragtig met die hoë koraalboom en groen grasperk.

Ons tuiste was baie aangenaam met die plekkie by die dorp. Ceres en Tulbagh is 15 km daarvandaan. Die kamer baie goed ingerig baie gesellig. Die honde is baie vriendelik en verwelkom jou met 'n blaf. Die tuin is absoluut pragtig met die hoë koraalboom en groen grasperk.

Amanda G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met vriende

Die perfekte oornagplek vir 'n aand of twee.

Ek sal hul weer besoek.

Bronwyn J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid galore!

Wouter en Anine was ongelooflik gasvry, dit het ons dadelik so tuis laat voel. Ons eenheid was goed toegerus en die tuin is pragtig. Ons het werklik heerlik gebly. O, en die beskuit is fantasties!

Ciska S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik luuks!

Wat 'n oulike plek met alles so keurig uitgesoek. Ons het lekker gebly en sommer baie welkom gevoel.

Pierre L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n plekkie gesoek om te oornag vir 'n troue. Wouter was ongelooflik gasvry en ons het sommer baie welkom gevoel.

Die tuin is ook baie mooi en ons was aangenaam verras gewees met die heerlikste beskuit. Baie dankie vir alles Wouter.

Andrew V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vriendelik.

Dankie vir julle omgee, belangstelling en gasvryheid. Netjiese en skoon eenheid, ideaal vir oornag.

Koraalboom's terugvoer

Dankie dat julle hier by ons kom oornag het. Bly as julle alles as netjies en skoon beleef het - dit is hoe ons graag wil hê gaste moet die kamers ervaar!

Koraalboom
Sue-andra S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-andra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die atmosfeer is so rustig.

Koraalboom's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly as jy rustig kon raak. Welkom om weer te kom.

Koraalboom
Nick R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R
Besigheidsreis

Very comfortable stay and warm welcome from Wouter so that it felt like home.

I stayed here for two nights for work in the area. My two young children accompanied me. We all had a really relaxing time, enjoying a braai and eating at a table under the big Coral Tree. The room was perfect and comfortable. Thank you very much for such a warm welcome.

Koraalboom's terugvoer

Thanks for your review. It was a pleasure having you here. The weather played with to braai and eat under the coral tree!

Koraalboom
Tom V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en ongelooflike goeie diens.

Ons moes vanweë omstandighede later uitklok en spesiale reëlings is kosteloos getref. Dit was 'n besondere voorreg en ons het die verblyf en gasvryheid besonder baie geniet. Baie sterk aan te beveel!

Carina D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was weereens baie lekker om daar te kon oorbly, baie dankie!

Sien sterre.

Rinalda D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tuis en geborge gevoel.

Veilig en heerlik om te bly. Eienaar so gasvry en ons tuis laat voel. Heerlik gebly.

Avril O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable clean environment.

Lovely and polite family. The family is very accommodating and friendly. The neighborhood is quiet and clean. Very peaceful setup.

Justin W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent overnight room.

Great overnight room, Nice and cosy.

Karel N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, clean, modern and amazing hosts.

After a long journey it was like arriving at an oasis in the desert. Super hosts and friendly dogs.

Wayne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie lekker. Anine en Wouter vriendelikste mense.

Sal beslis enige tyd weer gaan

Koraalboom's terugvoer

Wayne,
Dit was heerlik om julle hier te hê. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd.
Anine en Wouter.

Koraalboom
Amy C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous hosts - gorgeous room and lawn.

What a lovely experience, special place indeed.

Gerda V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies en mooi, baie oulike, vriendelike honde.

Koraalboom's terugvoer

Gerda,
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag. Dit was lekker om julle hier te hê. Die honde sê ook so.
Anine en Wouter.

Koraalboom
Hennie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar kuier.

Koraalboom's terugvoer

Hennie, maak weer 'n padreis en kom kuier vir ons. Julle het mos nou gesien hier is baie om te sien.

Koraalboom
Sonja B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, veilig en pragtige ligging.

Dit voel of ons by familie gaan slaap het. Baie privaat en skoon en 'n pragtige woonstel en dis veilig gewees.

Koraalboom's terugvoer

Sonja, soms voel gaste vir ons ook soos familie. Dankie dat julle hier oorgebly het.

Koraalboom
Willie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en veilig!

Het ongelukkig net 1 nag daar geslaap.

Koraalboom's terugvoer

Willie, gaste soos julle hou ons ook graag langer as een nag. Kom gerus weer.

Koraalboom
Hendrik P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Besigheidsreis

Privaat, stil en netjies!

My verblyf in Koraalboom was baie aangenaam! Daar was veilige parkering binne, groot tuin om te ontspan, stil, die geriewe was baie netjies - dubbelbed, groot TV, lessenaar en prop vir rekenaar, WiFi, studeerlig, yskas, mikrogolf, groot stort en badkamer, ekstra stoele, filter koffie, tee en melk beskikbaar, alles baie skoon en netjies!

Koraalboom's terugvoer

Beste Hendrik,
Baie dankie vir jou oorslaap hier by ons en ook vir die resensie. Dit help altyd as 'n gas ons vooraf inlig wat sy/haar behoeftes is, soos wat jy gedoen het.
Groete

Koraalboom
Trixie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kleindorpje-gevoel.

Gerieflik en netjies. As jy hou van die gevoel van 'n klein dorpie, dan is dié vir jou. Wouter is vriendelik en behulpsaam.

Koraalboom's terugvoer

Beste Trixie,
Baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Julle was gaste wat 'n mens graag weer sal ontvang.
Groete,
Anine en Wouter

Koraalboom
Christo D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en veilig.

Rustige area om te rus. Naby aan plaaslike OK Grocer vir nodige items.

Koraalboom's terugvoer

Christo, was heerlik om julle hier te gehad het. Julle was gaste wat 'n mens graag ontvang.
Groete.

Koraalboom
Elretha J V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elretha J V
Enkelreisiger

Heerlik warm geslaap.

Heerlik gebly. En Baie lekker geslaap. En heerlike beskuit! Vriendelike honde.

Johan L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woongerief is van hoogstaande gehalte.

Ons is hartlik ontvang deur Wouter en onmiddellik tuis gevoel. Die woongeriewe is van hoogstaande gehalte en ons sal dit beslis aanbeveel en self weer gebruik. Baie dankie Wouter.

Jeonie R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeonie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons was baie tevrede. Het voldoen aan ons behoefte.

Koraalboom's terugvoer

Jeonie
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Dankie ook dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf. Ons ontvang julle graag weer hier by Koraalboom. Anine en Wouter

Koraalboom
Elmarie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Skoon, netjies, vriendelik en gasvry. Baie dankie. Kan aanbeveel.

Koraalboom's terugvoer

Francois,
Dankie vir julle resensie - komende uit die mond van mense wat self 'n gastehuis gehad het. Hoop julle het 'n heerlike wegbreek. Kuier lekker aan die Weskus.
Wouter en Anine

Koraalboom
Lindie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Genotvol met vriendelike diens.

Baie behulpsaam en vriendelik! Kamer prakties en gerieflik ingerig. Baie dankie!

Koraalboom's terugvoer

Lindie
Dit was heerlik om jou ouers hier te gehad het. Hoop julle is weer almal veilig by die huis.

Anine en Wouter

Koraalboom
Nicolaas D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike honde.

Groot kamer en vriendelike ontvangs. Kamer skoon en netjies.

Koraalboom's terugvoer

Hi Nic,

Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop julle is weer veilig by die huis.

Anine en Wouter

Koraalboom
Anne C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would definitely stay there again if we were passing.

Friendly hosts and lovely dogs. Room is spotlessly clean and has all that we needed. Lovely private garden (just sorry we couldn't spend more time there.) Peace and quiet and with secure parking. Thank you for our stay.

Koraalboom's terugvoer

Anne
Thanks for staying at Koraalboom. Since you are also in the industry of accommodation, we treasure your review. You are more than welcome to come and stay again.

Best regards
Anine and Wouter

Koraalboom
Jos D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur Wouter-hulle. Die kamers is ruim, skoon en netjies, goed toegerus en smaakvol gemeubileerd. Muskietweerder, 'n gordyn in die een badkamer (die glas is geruit maar keer steeds nie om van buite te kan sien nie), 'n vadoek en meer hangplek, veral in die badkamer kan dalk oorweeg word om die verblyf nog meer perfek te maak. Uitstekende waarde vir geld.

Koraalboom's terugvoer

Beste Jos,

Die was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop julle reis verder was baie lekker.

Ons sal jou opmerkings ter harte neem en aandag daaraan probeer gee. Muskietweerder is wel in die bedkassie.

Groete,
Wouter en Anine

Koraalboom
Edulene P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edulene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot kamer met als wat jy nodig het.

Baie lekker oornagplekkie met alle benodigdhede. Gasheer is baie vriendelik en akkommoderend. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Koraalboom's terugvoer

Beste Edulene,

Baie dankie vir die terugvoer.

Hoop alles het goed afgeloop met die troue. Jammer ons het mekaar gemis die oggend toe julle ry.

Groete,
Wouter en Anine

Koraalboom
Andrea V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved the 3 labrador dogs that gave us a warm welcome on our arrival!

A cozy and cute little cottage with everything we needed. Great service and no problems.

Koraalboom's terugvoer

Dear Andrea,

Thank you for visiting Koraalboom. The dogs enjoy the guests!

Regards,
Anine and Wouter

Koraalboom
Carina D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie aangenaam om daar te bly.

Baie netjies, skoon en aangenaam. Baie dankie.

Koraalboom's terugvoer

Carina,

Dit was lekker om julle hier te hê. Gaste het lanklaas die kamer en badkamer so netjies gelos. Baie dankie! Kom gerus weer vir die hokkie toernooi.

Wouter en Anine

Koraalboom
Aletta V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig sal weer so maak net jammer ons moes so gou weer terug gaan.

Ons sal baie graag vir 'n hele naweek kom, dis baie rustig en honde is baie vriendelik. Sal gou weer so maak.

Koraalboom's terugvoer

Aletta,
Dankie vir julle resensie. Dit is voorwaar jammer dat julle so gou weer moes gaan, hoop volgende keer kan julle die volle tyd oorbly.
Anine en Wouter

Koraalboom
Ledene H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ledene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker rustig!

Ons het net vir een nag hier oorgeslaap, maar ons sal beslis weer teruggaan (volgende keer vir langer). Dit is so rustig en stil en mens kan regtig hier rus. Die eienaars (en baie oulike honde) was baie vriendelik en die kamer was netjies en baie mooi versier.

Koraalboom's terugvoer

Ledene,
Altyd lekker om gaste soos julle te hê. Dankie vir die oorbly en die resensie - ons ontvang julle graag weer hier by Koraalboom.
Anine en Wouter

Koraalboom
Tharien C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek vir oornag.

Ons het baie lekker gebly dankie, die kamer was netjies, skoon en al die klein ekstras was baie welkom. Die keuses van warm drinkgoed was uiters oulik.

Koraalboom's terugvoer

Tharien,
Was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Anine en Wouter

Koraalboom
Flip D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die enigste probleem was dat ons nie daarop voorbereid was om sonder 'n stoof oor die weg te kom nie en moes na die naburige dorpe toe ry om ontbyt te kry, maar andersins was dit lekker om daar te bly.

Koraalboom's terugvoer

Hallo Flip,
Dankie vir die resensie en dat julle hier by ons oorgebly het.
Jammer oor die stoof, maar nêrens op die aanbieding word melding gemaak van 'n stoof wat teenwoordig is nie. Die kamer word nie bemark as selfsorg nie. Daarom is ons spyt dat dit nie voldoen het aan julle verwagting nie.
Groete.
Anine en Wouter

Koraalboom
Gerida M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Ruim, netjies, gerieflik, aangenaam, rustig, sterk aanbeveel.

Dit was 'n verkwikkende omgewing en verblyf en ons sal beslis weer gaan.

Koraalboom's terugvoer

Gerida
Dit was heerlik om julle hier te hê, julle was baie aangename gaste. Julle is welkom om weer te kom.
Anine en Wouter

Koraalboom
Cindy V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Enkelreisiger

Warme verwelkoming, gemaklik en oulik!

Baie lekker gebly. Almal het my baie welkom laat voel, selfs die oulike honde!

Clifford O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Uitstekende, opgewonde verblyf.

Koraalboom's terugvoer

Clifford,
Dankie vir julle resensie. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Die pyp wat gelek het is intussen herstel!!
Groete,
Anine en Wouter

Koraalboom
Dries V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbare akkommodasie.

Die verblyf was heel aanvaarbaar, maar die padgeraas in die aand was soms steurend gewees. Ons is goed ontvang en die plek was op standaard.

Deborah H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel.

Van die oomblik wat ons daar aangekom het op ons road trip was 'n vreugde. Die eienaars het ons welkom laat voel en so ook hul 3 oulike honde. Kara die golden retriever was hoog dragtig. Die verblyf was so luuks. 'n Kandelaar bo ons bed het dit ekstra spesiaal gemaak. Reuse gemaklike bed, puik linne en als wat mens sou benodig. Nog 'n ekstra bederf was toe Kara geboorte skenk aan haar kroos en ons is albei deur die gesin genooi om vir 3 uur daar te bly om te help met die bevalling. Die plekkie en sy eienaars was die hoogtepunt van ons 2 weke lange reis deur die land. Sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A little bit of heaven.

From the moment we arrived at this oasis on our road trip, it was a delight. The owners made us feel very welcome, as did their adorable 3 dogs. Kara, the golden retriever, was ready to pop with puppies. The accommodation was so luxurious. A chandelier over our bed made it extra special. Huge comfy bed, stunning linen and everything we needed. Our extra treat was Kara going into labour and we were both welcomed to stay with the family for three hours to help deliver her nine little pups. This place and its owners was a total highlight on our 2 week cross country road trip. We will definitely be going back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Helena K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K
Saam met vriende

Ek en my vriendin was baie vriendelik ontvang en deurgaans baie behulpsame diens ervaar.

Dit is 'n baie rustige afsaalplek met 'n pragtig versorgde tuin. Ek/ons beveel dit met vrymoedigheid aan!

Koraalboom's terugvoer

Helena
Dit was heerlik om julle hier te hê. Sê maar net as ons vir julle 'n verwysing kan wees.
Anine en Wouter

Koraalboom
Beatrix S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay after a wedding in the area.

Perfect stop to stay over for a night or two.

Belinda F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation.

Accommodation beautifully decorated, neat and tidy. Lovely en suite. Stunning big garden. Would definitely recommend to others and return it we had another wedding in Wolseley.

Koraalboom's terugvoer

Belinda,
Thank you for choosing Koraalboom, to stay in Wolseley. It was great having you, and you are more than welcome to come back again. We hope you have a wedding in Wolseley again.
Anine and Wouter

Koraalboom
Coba U - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coba U

Pragtig, gerieflik en veilig!

Wouter het uit sy pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en gelukkig. Die kamer was mooi netjies en skoon en sal verseker weer daar bly! Ons kon ook ons motor veilig agter 'n hek parkeer.

Koraalboom's terugvoer

Beste Coba,

Julle was sulke gemaklike, rustige en netjiese gaste. 'n Mens kan nie vir beter vra nie. Dit was lekker dat julle hier oorgebly het.

Groete,
Koraalboom

Koraalboom
Licolette R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Licolette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, skoon en gerieflike rusplekkie.

Aangename rusplekkie wat deeglik skoon en netjies was. Wouter was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons het ook pamflette oor besienswaardighede ontvang met afslag! Oulik! Ons kan dalk aanbeveel dat die houtdeur ook moet kan sluit saam met die veiligheidshek. Dankie vir 'n ontspanne ervaring in 'n pragtige omgewing.

Koraalboom's terugvoer

Licolette,

Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag vir die troue. Hoop julle geniet die ruskans in die Kaap en kom weer veilig op Potch.

Anine en Wouter

Koraalboom
Madri V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense en pragtige plek!

Vriendelike eienaars en netjiese, veilige blyplek.

Koraalboom's terugvoer

Beste Madri,

Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Bly julle het lekker gebly!

Groete,
Anine en Wouter

Koraalboom
Danel S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Ons het vreeslik lekker gebly. Wouter en Anine was baie gasvry en hulpvaardig. Ons sal definitief weer hier bly in die toekoms.

Koraalboom's terugvoer

Danel
Julle kan maar weer kom tennis speel in die omgewing. Dit was lekker om julle te kon ontvang.
Anine en Wouter.

Koraalboom
Christelle R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus!

Vriendelik verwelkom! Pragtige kamer, ingerig met als wat jy nodig het indien jy net een aand sou oorslaap. Paar minute se ry na Olive Rock trouvenue. Sal definitief aanbeveel!

Koraalboom's terugvoer

Christelle
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag. Dit was lekker om julle hier te hê.
Anine en Wouter.

Koraalboom
Jako T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T
Besigheidsreis

'n Moet oorbly.

Ek was met ope arms ontvang. Veilige parkering. Netjies, skoon, vriendelik, behulpsaam, dankie vir die gasvryheid.

Koraalboom's terugvoer

Jako,

Dit was heerlik om jou hier te ontvang. 'n baie maklike en vriendelike gas.

Groete.

Koraalboom
Kevin N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N
Besigheidsreis

Good, better, best.

This is one of my several Palaces. Nice friendly hosts with good hospitality. I will refer this accommodation to anybody who needs a little bit relaxation in a big garden with friendly pets and large beautiful trees around you.

Koraalboom's terugvoer

Kevin,
Dankie dat jy ons gekies om oor te bly met jou reünie. Dit was aangenaam om jou te ontmoet.
Anine en Wouter

Koraalboom
Lizelle K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Baie modern en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Oorspronklik het ons gedink ons het vir self-catering bespreek (blameer min slaap agv klein babatjie), en ons gashere het alles gedoen om dit moontlik te maak om kos daar warm te maak. Ons sou wel 'n radio of 'n TV in die kamer geniet het.

Koraalboom's terugvoer

Beste Lizelle,

Jammer jy het gedink dit is self-catering, maar bly ons kan darem probeer help. Dit was lekker om julle drie hier te hê.

Groete,
Anine en Wouter

Koraalboom
Leon V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Besigheidsreis

Great stay, great people and value for money. You really feel like at home!

Koraalboom will definitely see me again. Absolutely outstanding!

Koraalboom's terugvoer

Leon,
Dit was heerlik om jou hier te hê. Ons kyk uit vir jou as jy weer vir werk in ons rigting kom.
Anine en Wouter

Koraalboom
Rochelle I - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful

We went to a wedding close by and stayed over at Koraalboom. Wouter and his family was very friendly and accommodating. Wouter made contact before we arrived to make sure we knew how to get there and answered any and all questions I had. The accommodation is very neat and clean with little personal touches that make you feel right at home. We will definitely recommend Koraalboom!

Koraalboom's terugvoer

Dear Rochelle,

It was a pleasure having you at Koraalboom. Thank you for your review.

Regards,
Anine and Wouter

Koraalboom
Chris-maré S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-maré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid, ons het heerlik gebly!

Ons was baie tevrede. Net wat ons nodig gehad het vir vinnige naweekverblyf!

Koraalboom's terugvoer

Beste Chris-maré,

Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te kom oorbly. Dit was lekker om julle hier te hê.

Groete,
Anine en Wouter

Koraalboom
Nicola V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Baie vriendelike mense, netjiese kamer, handdoeke, ons het heerlik gebly.

Sien ster-gradering.

Koraalboom's terugvoer

Nicola
Dankie dat julle Koraalboom gekies het om te oornag na die troue. Dit was lekker om julle hier te hê.
Anine en Wouter

Koraalboom
Jaco V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Baie vriendelike, gasvrye en gerieflike verblyf.

Ek en my broer het gereis na Wolseley om 'n troue by te woon. Ons kamers was skoon, gemaklik en Wouter het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Ons het dit albei opreg waardeer.

Koraalboom's terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop julle het gou weer 'n troue op Wolseley.
Anine en Wouter

Koraalboom
Hannetjie F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Gesin met tieners

As jy opsoek is na verblyf naby Ceres, moenie verder soek nie, jy het dit gevind!

Dis baie moeilik om 'n juweel van 'n plek in een sin op te som. Dit gebeur baie min dat mens een aand by 'n plek oorslaap en wanneer jy vertrek jy voel dat jy 'n deeltjie van jou hart agterlaat. Kliëntediens 10/10. Vandat ek bespreek het was die eienaar, Wouter in kontak met my en Wouter en familie het ons hartlik en warm verwelkom. Netheid 10/10. Die vertrek met alles wat ons nodig gehad het en meer was super netjies met 'n luukse gevoel. Ligging 10/10. Dit was baie maklik om te vind, baie naby aan die hoofpad en om die draai van waar ons ons heerlike pizzas gekry het, wat Wouter aanbeveel het. Veiligheid 10/10. Ons motor was veilig agter hekke parkeer en ons verblyf het 'n sekuriteitshek gehad. Koraalboom is soveel meer as wat jy verwag en ons het vreeslik lekker gebly en vertrek met gelukkige harte. Baie dankie.

Koraalboom's terugvoer

Hannetjie en Kie. Dit was lekker om julle hier te hê en bly dat julle 'n deeltjie van julle hart hier op Wolseley agtergelaat het! Ons kyk uit vir julle as julle weer vir sport op Ceres moet kom.
Anine en Wouter

Koraalboom
Andries F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in mooi streek.

Die gastehuis is baie netjies, met 'n ruim slaap- en leefkamer. Wouter (eienaar) is baie behulpsaam, en laat 'n mens tuis voel daar. Tulbagh en Ceres is ook baie naby vir 'n lekker aandete.

Koraalboom's terugvoer

Andries
Baie dankie vir die wonderlike, eerste resensie wat ons kry. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle ons kan aanbeveel.
Julle kan maar weer na die Twee Oseane hier kom oornag.
Vriendelike groete
Anine en Wouter

Koraalboom
Marzylia L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzylia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Naweek Weg.

Dit was n baie lekker naweek weg. Die eienaars is baie gasvry en ons het dit baie geniet. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal enige tyd weer gaan.

Koraalboom's terugvoer

Marzylia en Hugo
Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is baie maklike gaste.
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle ons kan aanbeveel.
Vriendelike groete,
Anine en Wouter

Koraalboom
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrimanstraat 28, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzAxSdK1rZuMfNZNTwAprph2HOtvdlBaXww7bXjAjKqRUVBB2vz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 28 Merriman Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.412071354419 19.199170122684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!