Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korhaan Self-Catering Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Korhaan Self-Catering Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ernst K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst K
Gesin met tieners

Lovely time of rest.

Amazingly refreshing and relaxing! We had a blessed time at this lovely place in such tranquility. Clean, comfortable, safe and with everything available we need!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Good evening Ernst

I am glad that you have had a wonderful time at Korhaan. Guests like you are always welcome.

Regards
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Elma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma B

Waarde vir geld en uiters skoon.

Was heerlik stil en netjies. Dries het ons kuier aangenaam gemaak met uitstekende kommunikasie. Dankie Dries, ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Elma. Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete, Dries.

Korhaan Self-Catering Cottage
Ilse D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gerieflik gebly in die ruim eenheid.

Die huis het alles wat mens benodig en is gerieflik toegerus. Ons het die eie handdoeke deel gemis en moes 'n plan maak. Alhoewel daar 'n toekenningsrooster was, kon ons nie die braaiplek opspoor nie. Daar is net een groot braaiplek area maar geen braaigeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Ilse. Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Nadia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Ek sal Korhaan beslis weer en weer besoek!

Dit was vir my een van die lekkerste verblyf wat ek nog gehad het. Lekker geslaap met die lugversorging en alles was skoon en netjies. Die kinders het dit baie geniet. Die balkon bo in die nag met die dieregeluide en die helder nagsterre was baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Nadia. Bly julle het lekker gebly en dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete,
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Ruda R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruda R
Gesin met klein kinders

Rustige bosveld wegbreek.

Die huis is gerieflik ingerig, mooi skoon en netjies. Die eienaar check gereeld in en stuur al die nodige inligting vroegtydig deur. Die bordspeletjies het ons en die kinders lekker besig gehou, 'n goeie wegbreek van tegnologie! Ons is lief vir Marloth Park en die Wildtuin en kan Korhaan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Ruda. Is bly as julle dit geniet het. Gaste soos julle is altyd welkom.
Groete. Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Ray J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great bush getaway!

We really enjoyed our stay and would recommend this bush house. It was clean, well-equipped in a quiet bushveld environment. Thank you Dries for looking after us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Thank you prof. Ray. Guests like you are always welcome.

Regards
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Amanda O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O

Ontspanne kuier in die bos.

Die huis was blinkskoon, met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gerus en sal beslis weer gaan kuier! Kan hierdie blyplek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Amanda.Gaste soos julle is altyd welkom.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Dr Christo P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Christo P
Gesin met klein kinders

Indien jy gerieflik, met alle benodigdhede, binne die bos wil gaan vertoef, is Korhaan jou antwoord. Ons sal beslis weer van hierdie netjiese verblyf wil gebruikmaak.

Behalwe vir die nodige inligting en kommunikasie vanaf Dries, die eienaar, was alles by Korhaan net van die beste gewees. Alles vanaf die huis na Korhaan was beskikbaar gewees. Wat merkwaardig was, was die netheid van die plek. Die tyd het net te gou omgegaan. Baie dankie Dries vir hierdie uitstekende blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Goeiemiddag Dr Christo. Ek is bly julle is tevrede en het dit geniet. Gaste soos julle is altyd welkom.

Groete,
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Dr Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Johan D

We found Korhaan to be a wonderful experience, enjoying the bush, animals, sunsets and also the sounds of nature.

Korhaan is managed by a super host, Dries, who is very accommodating and friendly. The place is clean and neat, with all goodies available. There is ample air conditioning, ceiling fans as well as three upright fans to ensure your comfort even throughout very hot days. Everything works as it should and we found it a pleasurable experience and would definitely go back. The beds are comfortable, the views are stunning from the balcony and the stoep, with animals like zebra, mongoose, nyala, kudu, wildebeest, gnu, baboons and warthog visiting on a regular basis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Good morning Dr Johan. Thank you. I am glad that you have enjoyed your stay at Korhaan. Guests like you are always welcome. Trust to see you soon again. Regards. Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Chris M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met tieners

Lekker vakansie in die bos.

Ons het baie lekker gekuier by Korhaan. Die huis het alles wat jy nodig het. Daar is baie diere te sien van jou stoep af. Ons hoop om gou weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie Chris. Bly as julle dit geniet het. Gaste soos julle is altyd welkom.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Maria G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria G
Gesin met klein kinders

Alles was skoon en netjies.

Daar was selfs liggies en kerse vir die krag wat af was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Maria. Bly julle is tevrede. Gaste soos julle is altyd welkom.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Dieter S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S
Gesin met tieners

Die huis was baie skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker vakansie.

Ons was al in baie selfsorg-eenhede. Wat ons van Korhaan imponeer het, was dat alles in orde was en dat die kombuis alles in gehad het, wat 'n mens nodig het. Die vuurmaak plek het 'n rooster gehad en die ligte het almal gewerk. Die beddens was ook van goeie kwaliteit en daar was genoeg warm water beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie Dieter. Ek is bly as julle tevrede is. Gaste soos julle is altyd welkom.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Daleen F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Goed ingerig, baie diere gesien om die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Daleen
Bly as julle dit geniet het. Gaste soos julle is altyd welkom

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Casper S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf baie geniet.

Baie diere vanaf die stoep gesien. Die huis was skoon en goed toegerus gewees. Waarde vir geld en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Casper

Ek is bly dat julle tevrede is en lekker gebly het. Julle is altyd welkom.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Dania M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dania M
Gesin met klein kinders

Alles was perfek.

Ons het ons naweek geniet en het geen klagtes nie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Dania, ek is bly julle is tevrede en het dit geniet.
Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Gesin met tieners

Pragtige plek met alles wat mens nodig kan kry en meer.

Ons kuiertjie by Korhaan Self-Catering Cottage was absoluut fantasties. Die plek is baie skoon en netjies en het alles wat mens nodig kan kry en nog meer. Die kommunikasie van Dries was uiters goed en vanaf aankoms tot uitklok was moeiteloos. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan, baie dankie Dries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie neil. Bly julle het dit geniet. Gaste soos julle is altyd welkom.

Korhaan Self-Catering Cottage
Lelanie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie R
Saam met vriende

Baie rustige en aangename verblyf.

Dit is 'n baie gerieflike huis met lekker kuierareas en al die toerusting om kos te maak en te braai. Pragtig skoon en netjies! Ons het baie tuis gevoel. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Lelanie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly as julle tevrede is. Gaste soos julle is altyd welkom.
Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Amadri S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amadri S
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Verblyf was mooi netjies en skoon. Het alles wat nodig was gehad. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie diere kuiergaste ontvang. Sal gerus weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Amadri.

Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly as julle dit geniet het en die plek aan julle verwagtinge voldoen het. Gaste soos julle is altyd welkom.

Geniet die feesgety.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Mariet E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet E
Saam met vriende

Rustig, gemaklik, gesellig, samesyn.

Vir seker 'n rustige en kommervrye keuse in akkommodasie. Die fasiliteit was baie skoon en netjies, met alles wat jy nodig het om 'n heerlike naweek saam met vriende te spandeer. Dit is ruim vertrekke en is gemaklik ingerig. Ons sal vir seker weer by Korhaan Self-Catering Cottage bespreek. Baie dankie aan Dries wat flink was met al die nodige inligting, permit vir afhaal van sleutel, asook in check via WhatsApp of alles reg is vir ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoerm Mariet, ek is bly as julle dit geniet het. Julle is altyd welkom.

Groete,
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Sohn S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was ongelooflik lekker.

Alles was netjies en skoon. Die huis het alles nodig om jou verblyf gemaklik en lekker te maak. Beveel dit aan vir almal wat lekker wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Beste Sohn.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly dat julle die paar dae in die bos kon geniet het en dat Korhaan aan julle verwagting voldoen het.
Gaste soos julle is altyd welkom.
Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Jan N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Gesin met tieners

Die beste naweek-uitstappie in jare!

Die huis is perfek geleë, weg van die besige paaie, maar nog steeds maklik toeganklik. Gereelde besoeke van verskeie wild gee dit 'n rustige atmosfeer waar jy voel jy word een met die natuur. Die huis is netjies en baie goed ingerig met alles wat jy benodig. Ons sal vir seker weer Korhaan Self-Catering Cottage besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Beste Jan

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly as julle dit geniet het en die plek aan julle verwagtinge voldoen het.
Gaste soos julle is altyd welkom.
Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Hester R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Korhaan was werklik 'n uitstekende plek om te bly. Baie diere het daar verby geloop en self gevreet aan die wildspille wat ons uitgesit het. Die 2 badkamers en die slaapkamers was werklik gerieflik, ook die oopplan-kombuis/ eet-/ sitkamer was toegerus met alles wat jy mag nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Beste Hester,

Baie dankie vir die resensie .Ek is bly dat julle dit geniet het en lekker gebly het .Gaste soos julle is altyd baie welkom.

Groete
Dries

Korhaan Self-Catering Cottage
Cornelis G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis G
Gesin met tieners

Kosbare familietyd.

Ons het die naweek terdeë geniet. Fasiliteite was skoon, netjies en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas D K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas D K
Gesin met tieners

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lia D
Gesin met klein kinders

My siel is herlaai!

Wat 'n heerlike, rustige en sielvolle ervaring. Dankie Dries vir jou gasvryheid. Korhaan 2933 het ons gesin se hart gesteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolien M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolien M
Gesin met tieners

Aangename verblyf. Dankie.

Korhaan was aangenaam en gerieflik. Sou graag skoonmaakdiens wou gebruik het. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Korhaan Self-Catering Cottage se terugvoer

Middag Carolien
Baie dankie vir die terugvoer. Mense soos julle is altyd baie welkom. Indien daar weer so n geleentheid is moet julle net vra dan reel ons bykomend vir addisionele skoonmaakdienste.
Groete
Dries.

Korhaan Self-Catering Cottage
Annemarie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K
Saam met vriende

Value for money.

Korhaan is well equipped and very neat. We only stayed for one night, but found it very pleasant and good value for money. Dries's communication with us was excellent. I will most definitely use Korhaan again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie J
Saam met vriende

Dit was awesome gewees.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Vir seker waarde vir jou geld en die mense in die park is baie vriendelik. En die diere wat hier voor jou verby loop was amazing om hulle van so naby te kon sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Six V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Six V
Gesin met tieners

Verblyf was baie baie rustig, skoon, netjies en bekostigbaar.

Ek was baie aangenaam verras met die verblyf. Was baie skoon, netjies, stil en het alles wat mens sou benodig. Die lugreeling in die kamers was baie welkom in die hitte. Die diens en kommunikasie vanaf die eienraar, Dries, was puik van die oomblik wat ons bespreek het, daar is tot voorsiening gemaak vir klein goedjies soos kerse wat handig te pas was met die Eskom load shedding. Baie dankie Dries, ons sal beslis weer Korhaan Self-Catering Cottage bespreek en ek sal jou plek kan aanbeveel aan enige iemand opsoek na akkommodasie in Marlothpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly in die huis.

Die cottage is ruim en het meer as genoeg spasie vir 6 persone. Alles wat jy nodig het is daar. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met klein kinders

Afgeskakel van stad.

Korhaan 2933 is regtig alles wat ons wil hê. Cottage baie netjies en skoon. Breekgoed goeie gehalte. Altyd bly oor 2 badkamers. En dan ook die bordspeletjies vir reëndae. Dit was nou vir ons 'n wenner. Baie dankie Dries dat jul Korhaan aan ons voorgestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Wou graag 'n naweek in die bos spandeer en op Korhaan besluit. Van die begin af het Dries gereeld met ons gekommunikeer met inligting, aanwysings ens. Toe ons Vrydag daar aangekom het was die plek uiters netjies en hulle het uit hulle plek gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ons sal vir seker weer daar bly! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met tieners

Very, very good.

We will visit any time. We had a great time and will do so in the future. The house was very clean and relaxing. Everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G

Baie gerieflik, skoon en huislik.

Sal die verblyf by Korhaan Self-Catering Cottage absoluut aanbeveel, dit is baie rustig en stil met koedoes, blouwildebeeste, bosbokkies, vlakvarke en sommer baie voëls wat kom kuier het. Wildkyk langs die grens draad tussen Marlothpark en Krugerwildtuin was ook 'n lekker ervaring, met baie wild om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Gesin met klein kinders

Baie netjies, stylvol en 'n ruim huis.

Dis 'n baie netjiese en stylvolle selfsorg opset. Genoeg spasie vir 6 mense en die huis is baie goed ontwerp om die meeste uit 'n klein vloerplan te haal. Dit laat 'n mens sommer tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne R

Goed toegeruste en gerieflike verblyf.

Baie rustige atmosfeer. Netjiese huis toegerus met als wat mens benodig en verwag. Ons het heerlik gekuier! Sal beslis weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Gesin met tieners

Heerlike, goed georganiseerde verblyf!

Wat 'n aangename verassing. Baie netjies en skoon verblyf. Alles wat jy nodig het, skoon en ordentlike linne het beslis my hart gewen! Sal beslis weer plek bespreek en aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 2933, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGiMZYnRFR9htEDLS7buRadJx2uWisBsLjN4t5dPc8iXX91TPZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 2933 Korhaan Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338411783176 31.798030436039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem