Kort a Moi
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Short Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Kort a Moi is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Lichtenburg, perfek vir gaste wat privaatheid en gemak waardeer.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stapelbed in die sitkamer. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan ook gratis WiFi en die gerief van 'n omsetter tydens kragonderbrekings geniet.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Short Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Short Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang