Koru Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Mei 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Koru Guest House bied gastekamers en is in die veilige Wapandrand-landgoed in Pretoria geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie geriewe.

Verblyf by Koru Guest House bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer beskik oor gratis toiletware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n vermaakarea met 'n TV en DStv en 'n biljarttafel. Daar is ook 'n groot swembad, binne- en buitebraaigeriewe, 'n kroeg en 'n kaggel. Sakereisigers kan gerus die studeerkamer gebruik vir werk of privaat vergaderings.

Koru Guest House is 30 minute van Pretoria se middestad af en 45 minute se ry van O.R Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ook naby die N3, restaurante, hospitale, winkelsentrums en trou-venues.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Koru Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R700 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Mei 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za