Wapadrand Akkommodasie by Koru Guest House | LekkeSlaap
+47

Koru Guest House

Gastehuis
Egg Shell-kamer
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n aparte ingang vanaf die swembadarea. Elke kamer het komplimentêre toiletware, DStv, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is privaat met 'n privaat ingang en kyk uit oor die vermaakarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orange-kamer
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het komplimentêre toiletware, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n werkstasie en 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Yellow-kamer
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin en daar is 'n balkon met 'n 180°-uitsig. Elke kamer het komplimentêre toiletware, DStv, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid is heel privaat en bied toegang tot die stoep en die swemarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Lemmetjie-kamer
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 3 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin en daar is 'n balkon met 180°-uitsigte. Elke kamer het gratis toiletware, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Blou-suite
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n aparte bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het komplimentêre toiletware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n uitsig op die berge en die eenheid is privaat. Die suite is op die boonste verdieping geleë.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touleier Place 17, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGzjYiQCeCQ6eT0GO6WrXMBSQcqjs0M3kQt0OCObVleZYUtQD4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 60 5 1 5 17 Touleier Place Wapadrand 0050 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.776534580646 28.327435423279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za