Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosi Bay Casitas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Kosi Bay Casitas
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Breganza J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vriendelik, skoon, netjies. Naby alles in Kosi Baai.

Die verblyf was tops. Baie dankie aan Johdi, Ray en veral Rachelle vir julle vriendelike diens en gewilligheid om te help en advies te gee. En moet nie die restaurant se heerlike etes vergeet nie, daai pizzas is bitter lekker! Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Many thanks, Breganza, for the top review! We are delighted that you enjoyed your stay with us. We also appreciate the compliments for our staff and our restaurant. This means a lot. Kind regards, Johdi

Kosi Bay Casitas
Riaz K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaz K
Gesin met klein kinders

Great place to stay at!

The accommodation was clean, comfortable and well-equipped. Would certainly book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Riaz, many thanks for your review. It was a pleasure hosting you, we look forward to seeing you back in Kosi Bay.
Kind regards, Johdi

Kosi Bay Casitas
Carolien V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien V

Ons het baie lekker gebly! Sal enige tyd weer terug gaan en by Kosi Bay Casitas bly!

Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer Kosi Bay Casitas besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Carolien, many thanks for the great review. We are happy you got to do a lot of activities with us! Well done for being the sponsor of your family! Hope to see you soon. Kind regards, Johdi.

Kosi Bay Casitas
Elize F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentrale lodge om Kosi Bay Casitas te explore!

Wonderlike akkommodasie. Naby Kosibaai Natuur Reservaat. Lekker restaurant met venue area. Aktiwiteite deur lodge vir omliggende omgewing. Alles in een pakket. I.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Many thanks, Elize, for your very positive review regarding the area, our lodge, and the activities. We are super happy you had a good time with us. Kind regards, Johdi

Kosi Bay Casitas
Angela B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B
Gesin met tieners

Perfect getaway to unwind.

The restaurant food is amazing. The chocolate mud pie is to die for! Our cabin was clean and had everything we needed. The staff are super friendly and very helpful. I highly recommend Kosi Bay Casitas if you are staying at Kosi Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Many thanks Angela for the great review we also appreciate the recommendation! This makes us very happy!!
Kind regards Casitas Team.

Kosi Bay Casitas
Ahmed T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahmed T
Gesin met klein kinders

Great location.

Close to Kosi mouth and Kosi border.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Ahmed

Many thanks for your review, so pleased you are now a skilled 4 x 4 driver in sand! We appreciate the high scores on customer service and value for money. Kind regards Casitas Team.



Kosi Bay Casitas
Neville B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties - beste toergids ooit gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Neville

Wow what a compliment for our skipper Thami! We will definitely let him know that you loved your boat trip on the lakes. We are also very happy with a high score for customer service, this is important to us. Kind regards Casitas Team.

Kosi Bay Casitas
Belinda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts in a great location!

Great location close to the Kosi Bay lakes. Ray and Jodhi are wonderful hosts taking care of your every need. The restaurant makes great hake and chips and delicious hot chocolate. If you want to splurge, the Dorado is super yummy, followed by their chocolate mud pudding — you can't go wrong! Inhaca chalet is wonderful, spacious and modern and has load-shedding backup too. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Belinda, many thanks for the great review! We are so pleased you enjoyed your stay with us! We look forward to hosting you again in the future and we love your feedback on our restaurant and our new Chalet.
Kind regards Casitas Team

Kosi Bay Casitas
Anton D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D

Goeie oornagopsie voor jy Mosambiek ingaan.

Ons het die aand by Casitas geniet, die Pemba chalet was 'n goeie opsie vir ons groep van 4 grootmense en 5 kinders. Ons het lekker geëet die aand (met 'n lekker 'vibe') en ons ontbyt was betyds reg die volgende oggend om vroeg genoeg te vertrek na die grenspos. Die trappies voor die Pemba chalet is net baie smal so klim versigtig op!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Anton, many thanks for your input and your review. We plan to put double planks for the staircase to Pemba and will get to it before the summer rains! Thank you for bringing extra friends to stay with us. Kind regards Johdi

Kosi Bay Casitas
Liezel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met vriende

Perfekte laaste aand van ons vakansie op pad terug van Mosambiek.

Die personeel was so vriendelik en het ons super welkom laat voel. Hulle het baie mooi na ons gekyk en ons kos voorberei rondom loadshedding sonder dat ons gevra het. Daar was altyd iemand vriendelik as ons iets nodig gehad het, regitg puik diens! Die kamers is lekker ingerig, alles wat ons nodig gehad het was daar. Pragtige privaat stoep met braai wat ons nie eers gebruik het nie, want ons net so lekker gekuier by die restaurant. Die feit dat ons enige tyd kos en drankies kon bestel en in die gesellige restaurantt kuier was vir ons wonderlik, ons het nie verwag dat 'n klein plek so 'n lekker kuierplekkie sal hê nie! Ons sal volgende jaar definitief weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Liezel, thank you for the wonderful review, it is not always easy hosting a group of 24. We are so happy that it worked out and we were able to do a good job. Service and customer care are important to us. Hope you guys had a great time in Moz and yes we will be here next year. See you guys then. Kind regards Casitas Team.

Kosi Bay Casitas
Suzette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en onvergeetlik.

Wonderlikste plek. Johdi en Ray is ongelooflike gashere en al die personeel is so vriendelik. Soveel om te doen, van snorkel tot riviervaart, 'n moet wanneer jy kuier. Ons sal beslis terug wees. Dankie vir 'n wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Suzette,

Many thanks for the great review of our place, our staff and the activities to do in the area. We appreciate the personal feedback too! it was a pleasure to host your guys, we look forward to seeing you again. Kind Regards Johdi and Ray

Kosi Bay Casitas
Andrew G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew G

Naby Mosambiek-grens as jy wil oornag. Naby KZN-parke vir permitte, naby aan Kosi-mond - goed geleë.

Gerieflike Casitas. Goed toegerus en word goed onderhou. Vriendelike mense en hulle restaurant is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Many thanks Andrew, for your great review. I know that you have been coming to this part of the world for many years and so happy that your stay with us was a good one. I especially enjoyed seeing all your amazing dive videos. Our area is very special, and it was a pleasure to host you.

Kosi Bay Casitas
Herman L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Gesin met tieners

Wonderlike wegbreek.

Heelwat aktiwiteite om van te kies - snorkel, skilpad uitstappie, bootrit op die mere. Gerieflike verblyf. Goed geleë - naby permit kantoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Dear Herman,

Thank you for the wonderful review! It is very appreciated, I am so glad that you guys finally made it to Kosi Bay and had such a good time. I really enjoyed catching up with you after your days out. Kind regards and best wishes Johdi

Kosi Bay Casitas
Justin L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin L
Gesin met tieners

Absolute ontspanning.

Gasvryheid, hulpvaardig, rustigheid, heerlike kos met beste waiter Sebu! Vusi en Simon v Rick se toere totally awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Thank you Leonetta, for your great review. So pleased you guys had a good time with us, you really did explore Kosi Bay, and happy that you had a positive experience with the Staff and Operators.
Kind regards, Johdi.

Kosi Bay Casitas
Egbert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert M
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Egbert,

Many thanks for your review. I am happy that you saw value for your booking. We are so enjoying all the groups heading to Moz. I see the lowest score was for security, our lodge is one of the few in Kosi Bay that has an electric fence with only 1 entrance. Thank you for the high ratings of customer service, location and cleanliness. Kind regards, Ray.

Kosi Bay Casitas
Werner V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Saam met vriende

Het geniet. Baie dankie.

Ons was net teleurgesteld dat ons nie op die strand kon kom nie as gevolg van die feit dat hulle vol bespreek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Many thanks for your review. Sorry for the delay, I have been away for 2 weeks and only getting to all my admin now.
I see that it was our location that got the least points, I know that it is not close to the sea but we are very close to the lakes and to the only permit office in the area. I was pleased you were happy with all the other aspects of your stay. With regards to your comment regarding the beach, I am assuming that the permit office said that all the permits were sold out for that day. In our email correspondence, we do say that limited permits are issued daily. One can buy for the next day in advance from the permit office. It is important to plan early for busy periods like long weekends. Many thanks for staying with us.

Kosi Bay Casitas
Renier S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S
Saam met vriende

Lekker gekamp in tente. Staanplekke is groot met koeltebome. Sal weer gaan.

Elke staanplek het kragpunte. Staanplek op die punt (no. 12) het 'n mooi uitsig, maar kry wind wanneer die wind waai. Die bar en restaurant is baie goed. Hulle pizzas is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Renier,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier geniet en lekker gekamp en geeet by ons. Dit is altyd lekker om te sien hoe almal die beste van hulle tydjie by ons maak en die vakansie geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!

Kosi Bay Casitas
Isabelle N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabelle N
Gesin met klein kinders

Great place

Great place and well located with easy access to Kosi Mouth. Kids spent a lot of time in the pool and trying to get mangoes from the mango trees. Lots of activities on offer and the onsite bar and restaurant has a nice vibe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Isabelle, many thanks for your positive review. So pleased you and your family had a good holiday here with us.
Mango were less this year but still delicious!

Kind regards Casitas Team.

Kosi Bay Casitas
Jaco S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met vriende

Uitsonderlik. Baie mooi. Rustig.

Ons het dit baie geniet. Enigste koste wat bietjie hoog is, is die daaglikse tarief vir die vervoer see toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Hi Jaco.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons geniet dit om van ons Gaste te hoor. Ons erken dat die vervoer see toe bietjie duur is, aangesien meeste mense see toe gaan vir die hele dag, en dus dan geld as 'n voldag aktiewiteit. Soos U weet is al die strande slegs bereikbaar deur 4x4. Ongelukkig het nie al ons gaste 4x4 nie en om ons gaste tegemoet te kom vra ons almal in die omgewing min of meer die selfde tarrief. Ons is baie bly dat julle Kosi Bay Casitas gekies het en aan so baie aktiwiteite deelgeneem het, julle het beslis die beste van julle vakansie gemaak en ons is baie bly dat julle alles geniet het.

Baie Dankie van die Kosi Bay Casita Span.

Kosi Bay Casitas
Priscilla B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B
Gesin met klein kinders

Baie rustige bosatmosfeer en ons is goed uitgerus.

Baie vriendelike verwelkoming deur die eienaar en die Casita was netjies en skoongemaak elke dag. Die staff is vriendelik en die restaurant op perseel se kos is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kosi Bay Casitas se terugvoer

Dear Priscilla,
We appreciate that you have taken the time to give us a review. Thank you for your positive comments and feedback. We hope to see you and your family again. Kind regards, Johdi and Ray.

Kosi Bay Casitas
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYdamhRHgULsn4B5TBs8csGwwoG1Ihzw5eiZtuHs5FK19VEAyha?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 D1846 Kwangwanase 6109 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.943211361451 32.815078496933
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem