Kosmos Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kosmos Lodge is in Kosmos by die Hartbeespoortdam, minder as 90 km van Johannesburg af geleë. Die lodge is die perfekte romantiese wegbreekplekkie in 'n sekuriteitskompleks aan die voet van die Magaliesberge. Kosmos Lodge is naby verskeie besienswaardighede, onder meer trouvenues, Chameleon Village, olifant- en aapparke, die Harties-kabelkarretjie en verskeie gholfbane, geleë.

Die 3 luukse kamers bevat elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n balkon met pragtige uitsigte oor die dam en lieflike graniet- en marmer-afwerkings. Die kamers het lugversorging en volle DStv. Elke kamer beskik ook oor 'n yskas, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Verder is daar 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel naby die kamers.

Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n paar Kontinentale ontbyt-peuselhappies word by die prys ingesluit.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kosmos Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za