Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosmos Manor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Chere G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. I really enjoyed my stay with you guys and in future I will visit you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig, ouwêreldse gevoel. Ons het heerlik gebly en het die vinnige kuier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly, ons het dit regtig baie geniet. Die view van die dam was mooi gewees deur die dag en nog mooier in die aand. Die persoon was besonderlik vriendelik en het almal gehelp om die bagasie na die eenheid te neem. Baie goeie diens algeheel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonkululeko M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

I will definitely be booking at Kosmos Manor again. I really enjoyed the accommodation, the staff were super friendly and helpful. The beds were so comfortable and cozy. The views of the dam from the room were absolutely breathtaking. There is a little ant problem though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
1 nag
4.2
Apr 2025

Fitting. Pleasant, comfortable, and staff very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kowie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Gerieflik. Die verblyf was lekker, maar ek was teleurgesteld in die feit dat ons nie 'n uitsig oor die dam gehad het soos geadverteer nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anchen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik! Dit was baie lekker! Vriendlike mense, warm vloere, skoon en baie netjies. Baie meer as wat ons verwag het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardo Jay V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Als was perfek, die diens wat gelewer is was meer as wat ons verwag het. Baie skoon en veilig. Die fotos online doen nie genoeg regverdigheid nie, dis vir seker beter in persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Kosmos Manor
Vreeslik baie dankie vir die mooi review, waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien. Groete Ilze Bestuurder

Nicolaas J
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon. Balkon 'n definitiewe bonus. Pragtige blyplek op die oewer van die dam. Netjies en gemaklik. Die balkon maak die verblyf soveel lekkerder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Istelle V
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer by die Kosmos Manor bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Kosmos Manor
Baie dankie Istelle, so bly julle was tevrede. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete Ilze

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Simon Bekker Drive, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37c55987da7b5ff7662968861c849138a3877ae8318198bf9d42b0c0d5f35b4a180f4899ce93ff851c01d8fa5053910faf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 107 Simon Bekker Drive Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742179245872 27.848075330257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang