Kothuis Frangipani
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kothuis Frangipani is 'n plaashuisstyl, rustieke selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor, 'n klein dorpie in die Kaapse Wynlande-streek van die Wes-Kaap.
Hierdie oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Elektriese kombers is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel. Daar is 'n eetkamertafel met ekstra sitplek en 'n sitarea met rusbanke. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste kan die buitebraaigeriewe sowel as die gas- en olieverwarmer geniet.
Buite lei 'n patio en 'n lieflike tuin met 'n privaat natuurlike swembad waar gaste welkom is om af te koel na hul avonture. 'n Buitebraaiplek is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Kothuis Frangipani is naby 'n gewilde Saterdagoggendmark met uitstekende plaaslike eetplekke, insluitend kuns- en pottebakkerygalerye, geleë. Robertson is ongeveer 20 km weg, so gaste het toegang tot kruidenierswinkels, wynlandgoedere en meer toeristeverwante aktiwiteite in die omliggende omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mienke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
- Gaste dink Kothuis Frangipani het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang