Kotties Paai

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar wanneer gaste arriveer, en 2 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar. Geen sleutel sal oorhandig word sonder 'n bewys van betaling van die volle bespreking nie. Ongelukkig word tjeks nie aanvaar nie.
'n Skoonmaakfooi van R450 is betaalbaar met aankoms (kontant) en is nie opsioneel nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ons aanvaar nie besprekings vir studentegroepe, ramparty-, henneparty- of sosialegeleenthede nie, aangesien ons slegs vir families en paartjies geskik is.
Geen oormatige geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Kotties Paai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za