Kowie River Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kowie River Guest House bied 'n unieke ervaring in ontspanne verblyf, terwyl jy die lewe aan die oewer van die pragtige Kowierivier geniet. Die 27 km bevaarbare rivier loop deur die pragtige grens-stad, Port Alfred, in die hartjie van die Sonskynkus ...

Die gastehuis bied 3 goed toegeruste dubbelkamers teen die rivier, met aparte ingange. Elke kamer het 'n privaat stoep met 'n gasoond, tweeplaatstoof, eetgerei en mengbak.

Elke kamer het 'n moderne, volledige en suite-badkamer met 'n instapstorte, losstaande bad, toilet, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings.

'n Platskerm-TV met satelliet-kanale, ekstra-lang beddens, Amerikaanse hortjies, digitale kluis, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe voltooi die pragtig gemeubileerde kamers. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Ons vierde kamer is 'n gesinskamer, en is soos die bogenoemde kamers toegerus en bied ook direkte toegang tot die rivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kowie River Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za