Mankweng Akkommodasie by KPK Lodge | LekkeSlaap
+19
+19

KPK Lodge

  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R71, Ga Thoka, Mankweng, 0727, Limpopo
  • Geen kinders onder 3

Beskrywing

KPK Lodge bied oornag verblyf in Ga Thoka, Mankweng, sowat 30 km vanaf Polokwane.

Verblyf word gebied in verskeie kamers en elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek en verskeie dienste en geriewe, soos 'n pendel-, wasgoed- en strykdiens, is beskikbaar.

KPK Lodge is 900 m vanaf die Paledi Mall met verskeie winkels en restaurante, 4 km vanaf Mankweng Hospitaalkampus en 6 km vanaf Universiteit Limpopo.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir KPK Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Langs die R71, Ga Thoka, Mankweng, 0727, Limpopo
  • Gaste dink KPK Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Mankweng Limpopo
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R71, Ga Thoka, Mankweng, 0727, Limpopo
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca922b19b58887f7ecb1e017d85bd9af81f6ba1111e0f05165b7b3010e3136f4c36bbe4a0479fd892bb4e4aaf875cd20a2ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Off the R71 Ga Thoka 0727 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -23.896029841496 29.699006080627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za