Kraanvoëlkuil Karoo Lodge
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Lodge kamers
- Selfsorg
Huisreëls
Die lodge kan as 'n geheel bespreek word vir 1 groep van tot 10 gaste op versoek.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Rook word nie in die lodge of kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraanvoëlkuil Farm, Pearston, 5860, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom