Kragga Kamma B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lee-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Karien B - Apr 2024
Algehele gradering
Slept well.
Kragga Kamma B&B se terugvoer
Thank you for your review, Karien. It was an absolute pleasure having you stay with us. I enjoyed the lovely conversation at the breakfast table and trust that you had a safe journey home.
Our apologies again for the inconvenience with no WiFi available, especially over a weekend, and we sincerely thank you for your grace in this. Not everyone is as understanding. The technician arrived on Monday morning to investigate the cause of the problem to find that they had to replace the unit that transmits the signal. Luckily, they had stock of the unit and replaced it the same day.
Jetske F - Apr 2024
Algehele gradering
Knus, veilige oorslaapplekkie.
Werner V - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Shumene P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Thereza H - Jan 2024
Algehele gradering
Beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel.
Anilia B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal baie beslis aanbeveel en alles was perfek.
Annemie O - Des 2023
Algehele gradering
Ons is gasvry ontvang en het 'n heerlike ontbyt geniet.
Edward B - Okt 2023
Algehele gradering
A delightful one-night stay at a B&B with a friendly host, Lee-Ann, and an unforgettable dinner. Warm hospitality and fantastic dining made it a memorable experience.
Marthinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye verblyf met uitstekende ontbyt.
Annemarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd deur dieselfde vriendelike warm gasvryheid diens ontvang.
Lindi J - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oorslaap.
Kassiem A - Des 2022
Algehele gradering
Gracious, knowledgeable host in Lee-Anne.
Siviwe V - Okt 2022
Algehele gradering
Welcomed with warm hands, great service.
Maryna D - Okt 2022
Algehele gradering
Het voldoen aan my belangrikste behoeftes: veilig, skoon en rustig.
Nolene L - Aug 2022
Algehele gradering
Warm gasvryheid en puik verblyf.
Reece Z - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese kamers met lekker beddens, en heerlike ontbyt!
Juandre V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het 'n troue bygewoon en die plekkie was beskikbaar vir ons gerief.
Jan W - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense. Skoon en netjies.
Mardi D - Jun 2022
Algehele gradering
Waarlik 'n huis weg van huis gewees.
Lenore U - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Linda E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en reageer vinnig op terugvoering van enige probleme.
Gail G - Jan 2022
Algehele gradering
Host was very helpful and friendly. Will definitely come again.
Annali F - Sep 2021
Algehele gradering
Oase na 'n lang pad.
Pieter W - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens met skoon geriewe.
Kragga Kamma B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Pieter. Ons waardeer dit en dit was 'n voorreg om jul by Kragga Kamma B&B te ontvang, met jul besoek aan PE.
Ons wens julle alle sukses en vooruitgang met jul sake bedrywighede. Mag jul besigheid groot hoogtes bereik.
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte gasvryheid.
Medford T - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely rooms with private entrances.
Kragga Kamma B&B se terugvoer
Hi Medford,
Thank you for the wonderful review. It was great welcoming you and Michelle to Kragga Kamma B&B.
Warm regards
Lee-Ann
Jenny J - Sep 2019
Algehele gradering
Great - to room and breakfast.
Wayne E - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, professioneel en geseënd
Susan B - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Marietha P - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Leandra V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en goeie diens!
Aart D - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Linda M - Sep 2017
Algehele gradering
Top gehalteverblyf by mense wat regtig omgee en gaste se belange op die hart dra.
Lees meerKragga Kamma B&B se terugvoer
Hallo Linda,
Dit was 'n plesier om jou hier by ons te verwelkom. Ons vertrou jy het 'n wonderlike tyd by jou familie gehad.
Ons waardeer dit baie dat jy die tyd geneem het om die terugvoer te gee en die mooi woorde waarmee jy ons diens beskryf.
Vriendelike groete,
Lee-Ann Viljoen
Kragga Kamma B&B
Angelique M - Aug 2016
Algehele gradering
The only guest house I stay in when I'm in PE.
Kragga Kamma B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Angelique. Ons waardeer dit opreg en dit was heerlik om jou weer hierby ons te ontvang.
P Wärnich L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kragga Kamma B&B se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontmoet en hier te ontvang. Ons vertrou die besoek aan Port Elizabeth was onvergeetlik.
Vriendlike groete
Lee-Ann Viljoen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kragga Kamma-weg 18, Sunridgepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap