Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krakadouw Cottages

Frikkie se Huis
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Frikkie se Huis is 'n intieme kothuis met 'n kombuis, sitkamer, badkamer en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is 'n knus solderkamer met 2 enkelbeddens. Die fokuspunt van die kombuis is 'n kaggel wat jou lekker warm sal hou in die winter. Daar is ook 'n elektriese tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas, die nodige breekware, eetgerei, toebehore en 'n elektriese ketel. Buite is daar ook 'n braaiplek waar gaste heerlik kan kuier en ontspan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen honde of ander troeteldiere op die plaas toegelaat nie.
Vuurmaakhout is op die plaas te koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jan Dissel
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Jan Dissel is 'n kothuis aan die oewer van die Jan Disselsrivier. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamerarea, 'n badkamer met 'n stort en toilet en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die kaggel in die sitkamer sal jou lekker warm hou in die winter. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, ketel, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei, breekware en toebehore. Daar is ook 'n braaiplek buite waar gaste lekker kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen honde of ander troeteldiere op die plaas toegelaat nie.
Vuurmaakhout is op die plaas te koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meulhuis
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Meulhuis is 'n klein kothuis aan die oewer van die Dwarsrivier. Hierdie knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n stort en toilet. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamerarea en daar is 'n kaggel in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, ketel, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei, breekware en toebehore. Daar is ook 'n braaiplek buite waar gaste lekker kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen honde of ander troeteldiere op die plaas toegelaat nie.
Vuurmaakhout is op die plaas te koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08d70e9e89e16cdfbafc653b5011c5a630d546c28ff4e6a247347e621f6658516a11d0d50f43266474514d97424ad6c758b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Dwarsrivier Farm Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.220954 18.989493