Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kralinbergh Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kralinbergh Guest House is ’n indrukwekkende herehuis van klip en sandsteen wat in 1916 gebou is. Dis op ’n plaas sowat 4 km buite Ermelo geleë.

Die agt en suite-gastekamers het elkeen ’n unieke sjarme. Elke kamer is met koffie- en teegeriewe toegerus, asook TV, DStv en gratis WiFi. Beddegoed en handdoeke word verskaf.

Gaste kan op die sitstel ontspan op die ruim veranda wat oor die lieflike landskap uitkyk. Die eeue-oue eike- en sederbome is die trots van die plaas. Hulle huisves talle voëls. Parkeerplek is op die plaas beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Kralinbergh Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nalisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 9

Ligging

  • Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Kralinbergh Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0480a38917946e5fbc9e213c93e24a1bccb0fb31491f72ce60dfb4596a26ffccbf39f1a888ce2bad294b613df8c57c4dbf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Buhrmannstafelkop Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.491851826155 30.031115681919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem