Krappie en Krefie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Krappie en Krefie bied selfsorgverblyf in Jongensfontein en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Dié dorpie is gewild onder branderplankryers en is ook ideaal vir hengel.

Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis of in 'n aparte kleiner, maar ewe gewilde, oopplan-huisie op dieselfde perseel gebied. Die drieslaapkamerhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vir 8 volwassenes. Die kleiner huisie het 1 slaapkamer, 1 badkamer en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Elke eenheid het ‘n kombuis wat goed toegerus is.

Jongensfontein spog met 'n hele klomp doendinge, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry, gholf en jukskei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Krappie En Krefie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za