Kremetart-Giyani Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 137 Tarentaal Avenue, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike gastekamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani.
Daar is 9 kamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Agt van die kamers het 'n en suite-badkamer en die laaste kamer maak van 'n aparte badkamer gebruik. Al die kamers het lugversorging en TV's met DStv.
Parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar
Kremetart-Giyani Guesthouse is net 3 km van Giyani se sakesentrum af en 200 km vanaf die Phalaborwa-hek. Doendinge in die omgewing sluit gholf by Giyani Gholklub en uitstappies na Manomba-natuurreservaat en die Nsami-dam in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 137 Tarentaal Avenue, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo
- Gaste dink Kremetart-Giyani Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
137 Tarentaal Avenue, Kremetart, Giyani, 0826, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang