Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriluki Accommodation

Selfsorg
Pecan Place
Vanaf
Vanaf R1 005
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n privaat houtdek met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grapevine Cottage
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n privaat houtdek met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf91cad78f3d07ff380c933620ff5dea58a5c93fa19eae5f6c358959bdb9ef2cc5bfed31a3c12fccf48fc8e04d0817d030a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Adriaan Moorrees Road Karindal 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.934759 18.8877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem