Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krokodilpoort Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wihann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 35 resensies vir Krokodilpoort Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Madeleine + - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine +
Saam met vriende

Rustige natuurvryheid en heerlike ontspanne atmosfeer.

Ons het lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en ontspanne.

Dit was baie lekker. Ons was die enigste gaste gedurende hierdie geleentheid, so het die hele gemeenskaplike onthaal area vir ons self te hê. Lekker reg langs die rivier. Ongelukkig het ons geen krokodille gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Voëlparadys. Almal is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ontspanne langs die rivier is net wat ons nodig gehad het. Baie lekker gekuier en gaan definitief weer gaan. Hoop net volgende keer is daar visse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S
Saam met vriende

Al wat ek kan sê is wow.

Awesome. Dit is ongelooflik mooi en doodstil al wat jy hoor, is water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige natuur.

Baie lekker gekuier en lekker gestap in die berge, asook pragtige wild gesien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W
Gesin met klein kinders

Wegbreek in die bos reg langs die rivier - mens kry nie beter nie.

Die eienaar het selfs ekstra moeite gedoen vir my dogter se verjaarsdag teen geen ekstra koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeniffer M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeniffer M
Gesin met klein kinders

Excellent stay and really got what I deserved from the host.

Rooms, hospitality, game drive staff was always there for us. Everything was out to the tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Saam met vriende

Absolutely beautiful location!

My expectations were exceeded! The surroundings give you that real bushveld feeling. Location is amazing - high in the mountains, waking up to spectacular views, and seeing different types of wildlife every day. Will definitely book with them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

We were upgraded to a better and bigger unit no additional charge. We unfortunately did not have hot water there was a problem it was mentioned to management. They allowed us to use a different outside shower elsewhere. Owners were very friendly and helpful. Animals to be seen and woke up to baboons on our patio which overlooks the Crocodile river. Bring everything you need as there is a gravel bumpy road of 7 km. No TV which was great. Take your own coathangers; blanket; ice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met tieners

Baie rustig en baie mooi.

Ek sal aanbeveel om te kyk na die netheid van julle plek. Die badkamers was nie skoon nie, en daar was niemand om die asblikke te kom leeg maak nie en ook niemand wat die braai na die tyd te kom skoon maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing atmosphere.

Quite and peaceful environment, friendly staff and lovely place to recharge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil wegbreek uit die stad.

Ons hou van stil vakansieplekke, diep in die natuur, weg van alles af. Ons het die Lion kamer bespreek maar in die Giraffe opgeïndig. Die Giraffe kamer se toilet en stort is binne in die eenheid maar hy is kleiner as die Lion wat se badkamer buite hom is. Hierdie 2 kamers deel ook 'n gemeenskaplike kombuis/opwasplek, en hulle het wel 'n yskassie in elke eenheid. As jy alles in onder een dak wil hê en nie wil deel nie, bespreek die Leopard eenheid, die uitsig is ook pragtig. Ons het lekker gekuier, die lugreëling werk mooi en die oord is baie veilig. Die oord se WiFi werk nie, dit het wagwoordkwessies, maar dit het ons nie gepla nie want ons het goeie sein gehad. Die Giraffe kamer het nie 'n eierspaan gehad nie, bring dit saam en ook sommer 'n ekstra dubbel muurprop as jy haardroërs ens. wil gebruik. Die rivier is meters van die kamers af, dit was heerlik ontspannend. Dis nie 'n oord vir kinders nie die swembad is baie klein en daar is niks anders vir hulle om te doen nie as dit langer as 'n naweek gaan wees kan hulle dalk verveeld raak. Die Giraffe kamer is nie vir ouer mense nie agv trappie op na die toilet wat baie skuins gebou is, bespreek eerder die Leopard of die Lion. Die grondpad vd hoofpad af is grof maar oraait, ry maar stadig en geniet sommer die eekhoringkies langs die pad. Baie dankie ons het dit geniet, ek kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneman P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janneman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die natuur en area was uit die boonste rakke. Die verblyf was nie goed. Baie vuil en kon nie potte in buitekombuis gebruik aangesien dit vreeslik vuil en geroes was. Foto's baie misleidend. As dit nie vir die omgewing was nie sou ons nie gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne P
Gesin met klein kinders

Absolutely brilliant, I would definitely return.

My daughter and I and my 2 young grandchildren had a wonderful time. We were given an upgraded chalet at no extra cost. It was lovely and clean. The owner was so friendly and made our stay really enjoyable. Nothing was too much. Anytime we needed help he was there. I am from the UK and was in South Africa to visit my children. I am definitely going to rebook for my next visit. I highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisma J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lisma J
Gesin met tieners

Lovely view to the front. Terrible view to the back.

Old caravans/vehicles standing around. Workers quarters are close enough to smell what they are cooking. No pool in front of the Giraffe room like shown in the pictures. Other pool right in front of an old caravan where people seem to be living permanently. It was awkward to go swimming.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krokodilpoort Lodge se terugvoer

Thanks for the feedback, we are busy moving caravans - hope to see you soon again.

Krokodilpoort Lodge
Janine L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Naweek baie geniet, lekker kuier-area, kamers en geriewe was op standaard. Waarde vir geld.

Ons was 2 gesinne met 3 tieners en 2 laerskoolkinders in die groep. Ons het die lapa en kombuisarea vir onsself gehad en was baie tevrede met die geriewe se algemene standaard. Lekker van die stoep visgevang, in die rivier met n opblaasbootjie gery, geswem en net rusitg verkeer. Heerlik met die rivier reg by die stoep. Stoep sal gevaarlik wees vir kleuters, maar vir laerskoolkinders en groter kinders was dit 'n heerlike kuierplek. Ons honde saamgevat en hulle het die groot ooptes baie geniet. Nie eers tyd gehad om die plaas en 4x4-roets en mtb-roetes te verken nie. Te lekker op die stoep gekuier. Groot boma en braaiers beskikbaar. Goeie beligting in die aande. Lekker groot houttafel met swaar houtstoele op die stoep. Die chalets het genoeg breekware, mikrogolfoond, ketel en heelwat giet-ysterpotte. Sal voorstel om wel 'n groot plat pan saam te vat - dit en 'n snybord was al wat ons gekort het. Lekker groot yskaste in die oop kombuis by die lapa. Daar is n groot asblik by die kombuis - maar jy moet self alles skoonmaak in terme van kamers en skottelgoed. Sal 'n lekker bederfie wees as daar wel 'n skoonmaker kan wees. Sal die plek sterk aanbeveel en sal weer wil gaan. Gert en sy pas was baie behulpsaam toe ons ys en hout nodig gehad het. Is so 25 minute ry Brits toe, so jy kan wel winkels toe as jy iets dringend nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, peaceful and such good nature surrounding you.

I enjoyed the whole surrounding and feel of the place - really a relaxing place, very safe and true in nature. Certainly will be returning again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker om langs die Krokodilrivier te bly en dit was 'n aangename verblyf.

Ek wil graag net aan die mense van Krokodilpoort Lodge sê baie dankie vir 'n wonderlike twee-dae-wegbreek. Dit was die 13de ons 30ste huweliksherdenking. Dit was nou regtig 'n awesome plek om dit te vier. Die rustigheid langs die Krokodilrivier is regtig awesome ─ water is lewe. Die voëlgeluide in die natuur was regtig die moeite werd ons het 'n vink dopgehou wat besig was om 'n nessie te bou. Die vrede so langs die water is regtig awesome. Die kamer waar ons tuis was, was mooi skoon en lekker cosy. Sal graag weer daar wil gaan uitspan. Weereens, baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Awesome wegbreekplekkie. Ontspan en geniet net die natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kotie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aaklig.

Volgens mense wat 4 jaar terug daar gebly het was dit 'n amazing plek, skoon, pragtig en verwelkomend, maar nou al wat ek te se het is disgusting, verwaarloos en glad nie wat die foto's op al die webtuistes waar hulle adverteer word wys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Krokodilpoort Lodge se terugvoer

Dit is vreemd dat die gas die hele naweek Gebly het, en eers op Maandag gekla het. Die eienaars was heel naweek daar. Kom kuier gerus en spandeer ‘n rustige naweek in die natuur.
Die feit dat dit tans baie droog is veroorsaak dat daar baie stof is maar ons Glo dat alles lowergroen sal wees na eerste reëns.
Verwaarloos beslis nie
Wel naby die natuur

Krokodilpoort Lodge
Eleanor M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel en rustige rivier gesus elke nag.

Kom rus in 'n plekkie waar jy en die natuur een word. Kom weg van die alledaagse gejaag en stres. Hartlike ontvangs en behulpsaamheid van Solly en eienaars so bedagsaam op selfoon met aanwysings. Ons kom graag weer, en dit was lieflik bekostigbaar. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rean F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rean F

Baie lekker afpak, niks doen, luilekker, groot gesinsplek vir kuier en rustigheid.

Baie lekker, het dit terdeë geniet om net agteroor te sit, die rivier gee 'n fantastiese rustigheid. Die eienaar het ons baie vriendelik en hulpvaardig verwelkom. Daar kan dalk bietjie meer aandag gegee word aan instandhouding, maar ons het die verblyf baie geniet! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit E
Gesin met tieners

Mooi natuurskoon.

Baie mooi bestemming en sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen ordentlike ontvangs 8 km baie lelike 2 spoor-pad met baie skerp klippe, nie gemaak vir enige gewone voertuig nie.

Gesamentlike yskas om te deel, een kompartement het geen was- en toiletgeriewe nie, moet publieke een gebruik. Geen plek om kruideniersware te stoor indien jy langer as 2 aande bly nie. Baie ver van die dorp af, het nie eers die volgende naweek van die 15 de teruggegaan nie, verloor R600.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful en breathtaking.

Baie mooi plek! Rivier en buitelewe was asemrowend. Diep in die berg en asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Saam met vriende

Rus vir die siel.

As 'n mens rus vir die siel soek weg van alles, dan is Krokodilpoort Lodge net die regte plek. Gelukkig het ons genoeg hout en OBS gehad om die koue winter weer weg te hou. Mens moet net in gedagte hou, Krokodilpoort is vir "plat op die aarde" mense wat bietjie kan oor die weg kom sonder al die luukshede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leatitia N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia N
Gesin met tieners

Beautiful and tranquil.

What a lovely, beautiful place. Very quiet and tranquil. Would go back in a heart beat. Was lovely and warm, so we swam in the small pool. Braai area very clean. Room was beautifully decorated. Loved every minute there. And not to mention only 50 minutes from Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek!

Baie mooi plek! Geen slegte diens, en vriendelikke mense en behulpsaam. Mooi diere te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kopskoonmaak, rustig en oorgenoeg stilte.

Baie rustige plekkie, sou verkies dat die badkamer privaat moes wees maar ons het 'n plan gemaak. Die plekkie is baie rustig en sal dit vir enige een aanbeveel wat sy kop skoon wil maak en wil weg kom van die stadsgeraas. Daar is oorgenoeg stilte en in die laat middag kan jy die visarende hoor roep. Die grondpad na die lodge is nie gemaak vir karretjies wat laag is nie met baie gebed het ons die grondpad oorleef. Maar Krokodilpoort Lodge is beslis die geld werd. En ou Solly is die vriendelikheid vanself en baie behulpsaam. Dankie ou Solly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis het 'n kalmerende effek om so naby aan die natuur te wees!

Dankie aan Wihann en Wilma. Julle het ons berg-op gevat sonder dat ons vra. Dit kan enige siel heel so tussen aarde en hemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZmVlZjVjLTIxMmItNGI5MC1iNzU2LTMwNWRkNjZlODkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Mouton Farm Brits 1545 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561971 27.735249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem