LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kronenhoff | LekkeSlaap
+33

Kronenhoff

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Kronenhoff
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hugo V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis skoon, netjies, veilig.

Baie gerieflik met die restaurant. Verblyf en kos was heerlik.

Theo B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem in Kirkwood!

This is a beautiful place and would recommend Kronenhoff to anybody. The room was fantastic with crisp linen and everything you want is a 5 star Guesthouse. Lovely setting with a great restaurant on the premises. Would stay there again.

Kronenhoff's terugvoer

Thank you so much for this lovely compliment. We always try our best to maintain our standard. Our aim is to keep our Guest happy and relaxed.
Regards,
Nina

Kronenhoff
Etienne E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne E
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons het die verblyf baie geniet.

Kronenhoff's terugvoer

Baie bly julle het die verblyf by ons geniet.

Kronenhoff
Leon G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon G
Saam met vriende

Eintlik net geslaap. Baie netjies en ruim.

Ruim en netjies. Lekker ontbyt in vriendelike eetvertrek.

Kerry C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry C
Saam met vriende

Value for money, clean and very comfortable.

It met our every need and beyond our expectations. Thank you.

Clarize B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie en rustige plattelandse atmosfeer.

Die akkommodasie was baie netjies. Kos wat in restaurant bedien was, was heerlik en goeie waarde vir geld.

Mare T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mare T
Gesin met tieners

Baie aangename plek.

Vriendelike diens. Kamers was netjies en gerieflik met 'n lekker ontbyt.

Marinice B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinice B
Besigheidsreis

Heerlik geëet en netjiese kamer, net jammer die huis was nie op die hoofperseel nie.

Heerlik geëet, vriendelike diens en netjiese kamer, net jammer die huisie was nie op die hoofperseel nie. Dus kon ek nie maklik die swembad en gymgeriewe gebruik nie, want 'n mens moet buite in die straat stap of ry (veral saans) om weer na die hoofperseel te gaan. Nêrens in die bespreking was dit ook genoem nie, so as enkellopende vrou het 'n mens ietwat onveilig gevoel.

Kronenhoff's terugvoer

Goeiedag Marinice,

Baie dankie vir die terugvoering. Die webtuiste toon presies waar die kamers geleë is.

Kronenhoff
Lanie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, besonder skoon kamer en heerlike kos.

Vriendelike diens van almal, kamer was besonder skoon en netjies en die restaurant asook kos van goeie gehalte.

Roger H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roger H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far away from Addo.

Good rooms but slow and unorganised service.

Sakkie M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Netjiese plek met uitstekende kos. Gasvrye mense.

Geurt B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geurt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld verblyf.

Die verblyf by Kronenhoff is gesellig en kamer (nommer 1) was opgemaak in goeie smaak. Ontvangs was spontaan en hulpvaardig. Daar is genoegsame beveiliging en ons het geensins onrustig gevoel nie. Algemene indruk is een van huislikheid, maar tog met professionele hantering van gaste. Die restaurant bied baie aan en die kok is vaardig en kos was baie goed voorberei. Ons het biefstukke bestel wat reg gaargemaak was en ook van goeie kwaliteit was. Ons voorgereg was calamari en die kok het dit presies reg gaargemaak. Die kelnerinne redelik flink en spontaan. As mens wil kritiek gee sou dit wees: Die kelnerinne moet waak om plakkies te dra. Dit skep slordige indruk en plakkies veroorsaak dat die voete gesleep moet word en dit op die plankvloere maak geraas. Miskien moet die jonge dames attent gemaak word op algemene drag ook. Die porsiegrootte van vleis so snars groot vir dames en kyk dalk of jul beide 200g en 300g biefstukke kan aanbied.

Thomas V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Mense is baie vriendelik. Kos is fantasties en die kamer is skoon.

Tanya B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met tieners

Very pleasant stay!

We enjoyed our stay at Kronenhoff. The staff were all friendly and helpful and the restaurant served a really good meal. The rooms were spacious and very comfortable!

Chris P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was heerlik, goeie waarde vir geld!

Aletta D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, alles was perfek!

Wat 'n wonderlike ondervinding! Die personeel is baie vriendelik en die kos was uit die boonste rakke.

Adrilize L - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrilize L
Gesin met klein kinders

Puik, gasvry en ongelooflik gemaklik.

Sien die sterre hieronder.

Genevieve G - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful place!

We were very impressed with our room and it had everything we could possibly need. We so enjoyed our night and had a wonderful dinner in the evening. It was definitely well-worth it.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopstraat 1, Kirkwood, Addo, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZDJjMjYwLWMzNDgtNDg0ZS1iNmRkLTY5Yjk2MmJhNGQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 1 Sonop Street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.40688904742 25.445269346237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!