LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger Castle | LekkeSlaap
+46

Kruger Castle

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantweg 711, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kruger Castle bied unieke verblyf in die Marlothpark wildbewarea. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die Lionspruit Wildreservaat en die Krugerwildtuin verken kan word.

Verblyf by Kruger Castle bestaan uit 3 kamers wat van natuurlike klip gemaak is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat badkamer. 'n Kontinentale ontbyt kan op versoek voorsien word. Die gastehuis het 'n terras wat oor die swembad uitkyk, asook veilige parkeerplek.

Kruger Castle is sowat 24 km vanaf die Krokodilbrug-hek van die Krugerwildtuin en 95,6 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Daar is 'n voltydse bestuurder op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger Castle sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Kruger Castle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Olifantweg 711, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Castle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantweg 711, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f8b57470ffb866db682a7545df3a360a54c6671648f0f672e5452c6555dcae0efc910b59a9c410f1979bc5333cd1bfc333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 711 Olifant Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -25.36728 31.76252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!