Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Cliffs Lodge

Selfsorg
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n kombuis, 'n leefarea sonder TV en 'n eetarea binne en op die dek. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed met 'n groot muskietnet en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n groot instapstort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n buitestort met 'n uitsig op die berge. Handdoeke en stortjel word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n vierplaatkeramiekstoof (geen oond), 'n ketel, broodrooster, groot yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuisgeriewe sluit sout, peper, 10 L-drinkwater, 0,5 L-melk, skottelgoedwasserseep en -tablette, 'n vadoek en 'n teedoek in. Buite is daar 'n privaat dek met 'n plonspoel en braaigeriewe. Braaitoerusting word voorsien, maar jy moet jou eie houtskool en vuuraanstekers saambring. 'n Dubbelslaapbank kan vir kinders van 12 jaar en jonger in die sitarea teen 'n ekstra koste voorsien word. Let wel: Die verblyf behou die reg voor om gaste na 'n ander kothuis te skuif as die een wat oorspronklik bespreek is aangesien al die kothuise van dieselfde hoë standaard is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat ons die reg voorbehou om gaste na 'n ander kothuis van dieselfde hoë standaard as die een wat oorspronklik bespreek is te skuif.

Braaitoerusting word voorsien, maar gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers saambring of dit voor aankoms bestel.

Ontbyt en braaipakke kan teen 'n ekstra koste by die kothuis afgelewer word, maar moet ten minste 3 dae voor aankoms bestel word.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei, maar dat dit vir 'n standaardvoertuig geskik.

Swemhanddoeke word voorsien.

Indien gaste Turaco bespreek, let asb. op die volgende:
Indien die kothuis vir slegs 2 volwassenes bespreek word sal slegs die hoofslaapkamer op die onderste verdieping toeganklik wees (die tweede slaapkamer op die boonste verdieping sal gesluit word). Indien Turaco-kothuis vir 'n gesin met kinders jonger as 12 bespreek word, sal die kindertarief gehef word en die kind sal dan op die slaapbank in die leefarea slaap. Indien kinders in die tweede slaapkamer wil slaap, sal hulle die volwassene-tarief moet betaal, ongeag hul ouderdom.
Indien daar versoek word om 'n groter groep in Turaco-kothuis te akkommodeer sal 'n bespreking vir 2 volwassenes na een van die eenslaapkamerkothuise geskuif word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunbird

Oriole

Slaapkamer 2

Turaco
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer op die onderste verdieping en 'n slaapkamer op die voonste verdieping, asook, 'n kombuis, 'n leefarea sonder TV en 'n eetarea binne en op die dek. Elke slaapkamer het 'n groot muskietnet en lugversorging. Die slaapkamer op die boonste verdieping het sy stoepie, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n groot instapstort. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n groot instapstort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n buitestort met 'n uitsig op die berge. Handdoeke en stortjel word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n vierplaatkeramiekstoof (geen oond), 'n ketel, broodrooster, groot yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuisgeriewe sluit sout, peper, 10 L-drinkwater, 0,5 L-melk, skottelgoedwasserseep en -tablette, 'n vadoek en 'n teedoek in. Buite is daar 'n privaat dek met 'n plonspoel en braaigeriewe. Braaitoerusting word voorsien, maar jy moet jou eie houtskool en vuuraanstekers saambring of dit voor aankoms by die lodge bestel. 'n Dubbelslaapbank kan vir kinders van 3 tot 12 jaar en jonger in die sitarea teen 'n ekstra koste voorsien word. Belangrik: Wanneer hierdie kothuis saam met kinders bespreek word, word 'n kindertarief gehef en hulle sal op die slaapbank in die sitarea geakkommodeer word. Indien gaste wil hê hul kinders moet in die boonste slaapkamer geakkommodeer word, sal 'n volwassene-tarief gehef word (ongeag hul ouderdom). Let daarop dat die slaapkamer op die boonste verdieping nie vir klein kinders geskik is nie. Wanneer hierdie kothuis vir 2 gaste bespreek word, sal slegs die onderste area met die hoofslaapkamer en badkamer toeganklik wees (die tweede slaapkamer op die boonste verdieping sal gesluit wees). Wanneer hierdie kothuis deur 2 gaste bespreek word wat elkeen hul eie slaapkamer wil hê, sal 'n bybetaling gehef word. Die verblyf behou die reg voor om 'n bespreking vir 2 gaste na een van die eenslaapkamerkothuise te skuif.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat ons die reg voorbehou om gaste na 'n ander kothuis van dieselfde hoë standaard as die een wat oorspronklik bespreek is te skuif.

Braaitoerusting word voorsien, maar gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers saambring of dit voor aankoms bestel.

Ontbyt en braaipakke kan teen 'n ekstra koste by die kothuis afgelewer word, maar moet ten minste 3 dae voor aankoms bestel word.

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei, maar dat dit vir 'n standaardvoertuig geskik.

Swemhanddoeke word voorsien.

Indien gaste Turaco bespreek, let asb. op die volgende:
Indien die kothuis vir slegs 2 volwassenes bespreek word sal slegs die hoofslaapkamer op die onderste verdieping toeganklik wees (die tweede slaapkamer op die boonste verdieping sal gesluit word). Indien Turaco-kothuis vir 'n gesin met kinders jonger as 12 bespreek word, sal die kindertarief gehef word en die kind sal dan op die slaapbank in die leefarea slaap. Indien kinders in die tweede slaapkamer wil slaap, sal hulle die volwassene-tarief moet betaal, ongeag hul ouderdom.
Indien daar versoek word om 'n groter groep in Turaco-kothuis te akkommodeer sal 'n bespreking vir 2 volwassenes na een van die eenslaapkamerkothuise geskuif word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3, Scotia-plaas, R531, 34 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1965ecd3da5b2bc227b2f1ce48e97c50d5f0a17a9744c400c28704c256132387caebca4e9868252b8d060ce5bd26c37104d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 3 Scotia Farm R531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.517214194032 30.957001255121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem