Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Kruger Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sandra D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met vriende

Such an amazing tranquil area and lovely bird and animal life.

Thank you Kruger Cottage for your beautiful cottage, a home away from home. It was an amazing experience in the middle of nature. Thank you, thank you! Top-class accommodation. 5/5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Barry P
Gesin met klein kinders

Made the best of a bad case.

Kruger Cottage was not equipped with even the basic backup for load shedding - not even candles or matches were supplied. One of the geysers was not working, DSTV was not working, and one fan was not working. No outside dustbin was supplied for rubbish - you must take it with your car to the dumping site. All of this at R2000 per night. We feel ripped off and will not recommend or visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Dear Barry,

Once again, we are so sorry to hear about your dissatisfaction. My guest liaison had reported to me that you were very happy when she did the meet-and-greet, so this did come as a bit of a surprise. We certainly aim to provide a great experience and customer service to our guests, and it saddens me to hear of your disappointment.

I checked around and was not able to find anything cheaper for the time frame that you were interested in. Prices do tend to be higher during school holidays. Please do give us credit for accommodating you at very short notice, with quite a bit of extra effort on the part of my staff to make it work.

We unfortunately do experience consequences from the loadshedding that impacts appliances and we can only deal with this on a reactive/responsive basis....there is no proactive way for us to predict what will go wrong and when. And when things do break down, we are further limited by available manpower and expertise to make the repairs. We are out in the bush and supplies and service vendors are not always readily available. Thankfully the house has two geyers so I'm glad you had at least some access to hot water. I hope you'll be pleased to know that the overhead fan has been replaced, the ailing geyser has been fixed, and the DSTV decoder and satellite dish have all been replaced.

While we don’t provide a generator or inverter, we do provide outside cooking facilities, a two-burner gas stove for inside cooking, and a bright emergency lantern to illuminate the common area. I do send a message to guests asking them to come prepared with their personal torches and other favourite devices. Because your booking was made at such short notice, possibly you didn’t see this. Based on your feedback, I have purchased several additional rachargeable lanterns for the house so that there will be one available for each bedroom and another one for outside. Thank you for the suggestion.

I wish I could wave a magic wand and make it so that people on holiday get a break from loadshedding. It is an unfortunate part of South African reality and it is tricky for us all to deal with.

Lorelle
KRUGER COTTAGE

Kruger Cottage
Annie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier, 'n rustige plek en goed voorsien.

Alles was aanwesig, selfs 'n koffieplunger. Die swembad was mooi skoon en ons het veilig gevoel. Geen klagtes nie, ons sal weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Huis is wel toegerus, skoon, netjies en prakties vir enige gesin.

Die agent is vriendelik en behulpsaam. Die huisie is wel toegerus, baie skoon en netjies. Eerste keer wat ons verblyf het in Marloth dat die huis in so 'n goeie toestand is en die foto's is wat jy kry as jy daar aankom. Ons sal vir seker weer Kruger Cottage gebruik vir ons 2-jaarlikse besoeke aan Marlothpark!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udo A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo A
Saam met vriende

Heerlike, rustige plek van herinneringe.

Baie goed toegeruste eenheid en lekker uitspan en ontspan, heerlike rustigheid met baie herinneringe saam met die natuur en diere wat kom kuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en vrede in oorvloed.

Gemaklike huis met lekker kuierstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C

Weekend in the bush.

The house was clean and it had everything that you can need in a holiday home, I loved the pool, it was clean and warm for all seasons, the beds were very comfortable, and the kitchen had everything, I am so happy. Will definitely visit again, my family also loved the house they can't stop talking about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthina K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Netjiese akkommodasie, goed toegeruste eenheid.

Rustige omgewing met goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nayim S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nayim S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing!

We have just made some of the best memories and so glad we chose Kruger Cottage to stay at beautiful location and the best is waking up to animals greeting you outside your door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Thank you Nayim, we are so pleased you enjoyed your stay. I'm especially glad we were able to help at the last minute with the unfortunate double-booking situation and that it turned out so well.
Sincerely,
Lorelle

Kruger Cottage
Ida V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en ontspanne.

Voorwaar 'n ondervinding om diere so van naby te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie V

Baie memories saam met familie gemaak.

Buurman William was baie behulpsaam en wilde diere gevoer voor ons arriveer en dit het veroorsaak dat ons baie besoekers tydens ons verblyf ontvang het wat awesome was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Hardie,
I'm so pleased you and your family had a lovely time at Kruger Cottage, and made magical memories there. That is exactly why I chose the words "a vacation to remember" for our logo. It is simply the most amazing place, and absolutely unforgettable. We are so blessed to have William on our team to help it all come together.
Thank you again for choosing Kruger Cottage and we look forward to hosting you again soon.
Sincerely,
Lorelle

Kruger Cottage
Rudolf B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en elke dag 'n nuwe ondervinding.

Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Sal dit dalk oorweeg as ek die eienaar is om dalk 'n lugreëlaar in te sit ─ dit kan hel warm word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Hi RP,
We are glad you enjoyed your stay! Unfortunately, with the design of the house being so open plan and with the expansive vaulted ceilings, it is simply not practical for us to include air conditioning. When it's hot, we manage by cooling down in the splash pool before bed then make sure the fans are on in the bedroom.
Thanks for visiting Kruger Cottage, and we hope to host you again!
sincerely,
Lorelle
KRUGER COTTAGE...a vacation to remember

Kruger Cottage
Nicolene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Gesin met klein kinders

Vakansie saam met my gesin.

Kruger Cottage was regtig 'n belewenis wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Die huis is baie goed toegerus met alles en meer as wat mens sal benodig. Die eienaar deel goeie inligting voor jou besoek en William (die opsigter) het ons verwelkom en seker gemaak dat ons als het wat ons benodig. Die huis is pragtig skoon. Dit was heerlik om die bosveld so te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanette C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lanette C
Gesin met tieners

Rustig.

Gemaklik, alles wat mens benodig. Diere kom kuier gereeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erda V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erda V
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon, goeie ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Fantasties

Ons kan Kruger Cottage met vrymoedigheid aanbeveel. Ons kon binne 5 min stap tot by die rivier. Baie netjies en goed ingerig. Daar het 'n verskeidenheid diere kom kuier. Dankie ook aan William wat ons ontvang het. Ons kom gou weer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, stil, veilig.

Was bietjie ongelukkig met die aankoms, eienaars was nog besig met werk na die tyd wat hulle vir ons gegee het om te arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Dear Jan,
Once again, I can only apologize that we had not completed our exit and cleaning prior to your arrival. We went to Kruger Cottage for 2 weeks of vacation and ended up working there on maintenance and upgrades for 7 weeks. I should, of course, have declined your booking rather than scrambling to try and make it happen. Unfortunately, I only realized this in hindsight.
Nonetheless, I'm glad you enjoyed the location, it really is a magical place. The longer we were there, the less I wanted to leave. Thanks for your understanding and patience given the situation. I hope you will give us another chance in the future.
best regards,
Lorelle

Kruger Cottage
Thys U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Thys U
Gesin met klein kinders

Die plek kort beslis 'n aircon!

Die plek kort beslis 'n aircon, want die "powerful fans" wat beskryf was help absoluut niks nie. Daar is geen wasmasjien nie en die ligging van die wasgoedlyn (langs die braai-area) en grootte van die wasgoedlyn is nie reg nie. Mens kan nie al die klere ophang van elke inwoner van die kothuis nie. Die breekware is glad nie genoeg vir 7/8 mense om gelyktydig te eet nie. Daar was 4 borde en 3 steak-messe. Dit sal drasties opgegradeer moet word. Een sjampanjeglas vir 7 inwoners? Die asblikke, die hele mandjie voor was vol van ander mense se vullis so ons kon nie ons vullis verwyder nie. Die teëls op die stoep is ongelooflik glad en het veroorsaak dat die kinders val en seerkry. Die deur na die stoep se sleutel was gebreek toe ons dit ontvang het. Ons het maar die slamlock gesluit en die deur ingehaak elke keer. Baie dankie vir die netjiese plek en die ys in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie huislike atmosfeer met alles wat jy benodig in die huis. Die "splash pool" was 'n wenner in die hitte.

Daar was 'n problem met van die slotte maar die eienaar het dadelik werk gemaak daarvan om dit reg te maak. Baie stil omgewing met al die naggeluide wat jou terug in die bos plaas. Sal weer gebruik maak van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Dear Marius,
We aim to please. Thank you for reporting the key problem so we had the opportunity to make it right. I'm so glad you enjoyed our beautiful spot and we look forward to welcoming you back.
sincerely,
Lorelle
Kruger Cottage, a vacation to remember.

Kruger Cottage
Elma B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elma B

Dit was goed om die diere so van naby te sien.

Die swembadjie was ook 'n lafenis, maar die plek is nie skoon nie. Die foto's is bedrieglik. Op die foto's wys dit nie dat 'n mens deur die een slaapkamer moet loop om by die ander kamer uit te kom nie. Die hoofslaapkamer se bad is in die slaapkamer. Die toilet in die hoofslaapkamer lek. Ons moes self ons vullissakke na die stortingsterrein neem toe ons vetrek het, anders word daar van ons "breakage fee" afgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F
Gesin met klein kinders

Vyf uit vyf!

Dankie Kruger Cottage, jy was goed vir ons! Ons het so lekker gebly en gerus. Die huis is ruim en het alles wat mens nodig het. Sal definitief aanbeveel. Ons 11 maande dogtertjie het al die diere om die huis so baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Thank you Melanie, we are so glad to hear you and your family had such a good time. We appreciate your recommendation and we hope to host you again in the future.

Kruger Cottage
Andre K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met tieners

Oop, rustig en gemaklik.

Die plekkie is goed versorg en skoon. Ligging in die park is perfek en die dierelewe om die plekkie is lieflik. Die nagapies is bedrywig in die aand en die te wonderlik om hul te sien. Oggend vroeg kom verskeie diere mens groet. Ons het so lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Baie dankie, Andre. Ons is so bly dat julle so lekker gekuier het.
Vriendelike groete,
Lorelle

Kruger Cottage
Haneke V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en huislike verblyf met al die geriewe wat jy kan nodig kry. Naby die Krokodilrivier met baie wild wat besoek.

Lekker huislike huis met heerlike swembad. Lekker naby die Krokodilrivier en grens van die Wildtuin - het gaan gereeld gaan stap en die natuur geniet. Baie diere het kom kuier en het ook kennis gemaak met die inwonende bosapies! Sal weer terugkeer vir 'n besoek daar! Vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Haneke,
We love our little corner of the world in Marloth Park, and it is a pleasure to share it with you. Thank you for sharing your appreciation.
Best regards,
Lorelle

Kruger Cottage
Anina J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J
Gesin met klein kinders

Rustig, pragtige natuur en lekker warm.

Pragtige plek, dierelewe se onverwagte verwelkoming was 'n pluspunt. Volledig toegerus. Baie lekker gebly en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Thank you Anina,
So glad to know you enjoyed our little piece of paradise!
Best regards,
Lorelle
Kruger Cottage

Kruger Cottage
Bianca V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek plek!

Ons het ons kort wegbreek by die Kruger Cottage vreeslik geniet. Die plonspoel doen wonders in die hitte en dit is wonderlik om die natuur te bewonder terwyl jy rustig in die swembad sit. Baie dankie dat ons kon gebruik maak van julle plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Thanks Bianca, we very much appreciate your kind review, and are so glad to hear that you enjoyed your stay so much. We look forward to hosting you again soon.
Best regards,
Lorelle

Kruger Cottage
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zach J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach J
Gesin met klein kinders

Baie lekker en ontspannend!

Baie ruim cottage. Die nagapies was 'n besonderse "treat". Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Liewe Zacj,
Ons is baie bly om te hoor jy het 'n lieflike verblyf by Kruger Kothuis. Dankie dat jy die tyd gevat het om jou ervaring op TravelGround/LekkeSlaap te deel, en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Lorelle
Kruger Cottage

Kruger Cottage
Carina W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Kruger Cottage het al die gerief en veiligheid verskaf vir 'n spannings-vrye periode in Marloth Park.

Die Kruger Cottage was volledig toegerus en baie lekker om in te bly. Goed geleë en die natuur is sommer deel van die plek. Sal baie graag weer in die toekoms daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Gesin met klein kinders

A fantastic place to stay!

The house was well equipped and contained everything we needed with comfortable furniture. Lovely size splash pool. We fed the bushbabies that came to visit every night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Dear Tim,

Thank you for sharing about your wonderful experience at Kruger Cottage. We think it is a little piece of heaven in the bush, and it's a pleasure to share it with such appreciative guests.

Sincerely,
Lorelle
Kruger Cottage, a vacation to remember.

Kruger Cottage
Mariaan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met vriende

Heerlik.

Dit was heerlik. Alles wat jy benodig is daar. Jy het nou regtig niks extra nodig om saam te vat. Beveel Kruger Cottage beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Dear Mariaan,

We are so glad you enjoyed your stay at Kruger Cottage. We think it is a magical place and we love sharing the experience. Thank you for visiting and we hope to host you again next time your travel plans include Marloth Park!

Sincerely,
Lorelle
Kruger Cottage

Kruger Cottage
Theresa S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Gesin met tieners

Kruger Cottage is perfek geleë in Marloth Park.

Kruger Cottage het als wat jy nodig het en genoeg ruimte in die leefarea. Loopafstand van die Krokodilrivier af met 'n lieflike uitsig. Het 'n groot verskeidenheid diere gesien waarvan 'n olifant teenaan die grenslyn was. 'n Perfekte wegbreek in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dottie D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dottie D
Saam met vriende

Daardie plek kort dringend opgradering.

Geen inventaris om inhoud na te gaan nie: 1. Agterdeur kan nie van binne sluit nie ─ onveilig! 2 Toiletsitplek in tweede badkamer stukkend en seepbakkie lê op vloer. 3 Braaipan is so geroes dat ons dit nie wou gebruik nie. 4 Blikoopmaker werk glad nie. 5 Stoofplate se termostate werk nie. 6 Braai-area swak: geen plek om rooster op te sit nie. Ons moes klippe gaan soek. Rooster was onaanvaarbaar vuil. Ons moes dit eers skrop om te kon gebruik. 7 Vloere is baie glad. 8 Patio-stoele se bande is stukkend. 9 Lugreëlaar is regtig nodig. 10 Watter noodmaatreëls is in plek vir kragonderbrekings?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Cottage se terugvoer

Dear Dottie,
Thank you for taking the time to submit such a detailed list of concerns. We spent several weeks at Kruger Cottage -- just after you left -- to do maintenance and upgrades. We are pleased to report that the changes were so significant that the Tourism Grading Council of South Africa subsequently upgraded our status from 2 stars to 3 stars. We hope you will give us another try, and we will happily offer you a free night of accommodation to apologise to you for your negative experience.
All of your items have been addressed other than the following:
1. The floors are tile, and tile is slippery when wet.
2. We cannot control the power outages, however, we do provide a two-plate gas stove and kerosene lamps to support our guests during these unfortunate times. There is also the outside braai for cooking.
3. We do not provide air-conditioning because it is cost-prohibitive based on previous guests misuse of the units.
Thank you again for your time and consideration.
Sincerely,
KRUGER COTTAGE

Kruger Cottage
Bets Combrink C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bets Combrink C
Saam met vriende

Rustig en opwindend met al die diere wat verbykom elke dag.

Ruim huis met lekker kombuis, braai-area en swembad. Dis net wat mens wil hê met vakansie. Die bonus is dis net 100 m van die rivier af en diere kom elke dag by die huis verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig, kalm en 'n heerlike uitspanplek!

Wat 'n aangename plek. Die fasiliteite is eenvoudig dog prakties. Ek en my vrou het die week geniet met baie besoekers uit die natuur. Net 'n groot jammerte dat ons weer huistoe moes gaan. Ons het beide 'n deel van ons hart daar verloor en moet definitief binnekort teruggaan om dit te gaan soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en gereed met ons aankoms.

Soos reeds genoem, was die verblyf skoon en netjies, die kommunikasie van die eienaar was deurlopend en hy wou seker maak ons is gelukkig. Ons enigste negatiewe kommentaar is die veiligheid van die gebied. Inteendeel was daar die Woensdagaand met 'n vuurwapen nie ver van ons blyplek af nie op iets/iemand geskiet. As die eienaars/bestuur en Sekuriteitsmaatskappye nie behoorlike toegangsbeheer toepas nie, sal ons nie weer soontoe gaan of dit by ander mense aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R
Gesin met klein kinders

Dit was regtig 'n besonderse kuier in Kruger Cottage.

Om wilde diere op jou stoep te hê, is baie spesiaal. Dit is veilig vir kinders om te speel en het gereeld langs die Krokodilrivier gaan stap om te sien watter diere ons kon sien. Die Cottage is goed toegerus en baie gemaklik. Definitief 'n hoogtepunt van ons vakansie! Uitstekende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring en alles was in plek.

Kruger Cottage is 'n besonderse plek en alles is netjies en gerieflik. Die kuiergaste ─ sebras, koedoes en volstruise ─ was 'n groot verrassing en baie nuuskierig. Ek en my vrou beveel Kruger Cottage aan en gee dit sommer volpunte. LekkeSlaap.co.za se diens was puik en absoluut die beste, vriendelikste mense om mee te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met vriende

As dit nie vir die meegaande frustrasie was nie, was dit 'n baie aangename 2 dae.

Die lys van moets en moenies van Kruger Cottage moet op hul webwerf wees sodat 'n mens 'n ingeligte besluit kan neem. Om die vuilis weg te ry as jy vertrek beteken ek moet die vuilis en as-sak saam met my bagasie laai en gaan weggooi by die vuilishoop. 'n Mens moet jou eie braaiplek skoonmaak sonder gereedskap. Ek sal liewer verkies om by plekke tuis te gaan waar die braaiplek elke oggend skoongemaak word deur die betrokke oord se personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruskans in die bos!

Ons het heerlik gebly. Die plonspoel was fantasties vir die warm middae. Wild het vrylik om die stoep beweeg wat dit baie besonders gemaak het. Die kothuis is baie goed ingerig en niks het kort gekom nie. Sal weer gaan en sommer die hele familie saam neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar taamlik afgeleef.

Dit was aangenaam om in Marloth Park te kuier. Die huisie is ruim met genoeg spasie vir nog vier mense. Die huisie is funksioneel. Ons het reën en koue gehad ten tye van ons verblyf, en kon op die eerste dag die Bosveld se Jacuzzi gebruik wat baie aangenaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo S
Enkelreisiger

It is a fantastic, well-situated house! Lots of animals.

It was a fantastic house, nicely situated, saw plenty animals and I would definitely recommend my friend and go there again myself. Thanks to Debbie who assisted with the TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny G - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful Retreat

We really enjoyed our stay at Kruger Cottage. Everything was spotlessly clean. Our only criticism is that there should be a proper bathroom with a shower added on, rather than having the bath in the main bedroom and a very small sink in the toilet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Slie N - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slie N
Saam met vriende

The cottage was clean and well equipped for selfcatering

We really enjoyed our stay. We found everything we needed in the kitchen...a home away from home. The DSTV was however not working as promised as the plug was loose. I would also suggest that the pool be cleaned and filled before guests arrive. Having to do it yourself and then waiting over an hour for it to fill is a bit annoying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jackalstraat 797, Marloth Park, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NTNiY2M5LTJlM2UtNDY0ZS1hNTdmLWZjYjg5ZGFmMzE1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 797 Jackal Street Marloth Park 1300 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -25.35523434871 31.757848262787