Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Loft

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Kruger Loft
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Aldrin O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldrin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The visit was very pleasant and the accommodation met all expectations.

Kevin was a super host. Willing to assist wherever he could and helped make our stay very comfortable. Thanks once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view and very cosy. Perfect for a couple.

Kevin and Maryne are amazing! They went above and beyond for me. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy verby die huisie kyk en nie kommunikasie met die eienaar gekry het nie, bly Marlothpark 'n lekker plek.

Ek sal nie mense aanbeveel om by Kruger Loft te bespreek nie. Plek het gestink na stof. Eienaar kommunikeer nie met gaste nie. Wifi was nie voorsien soos geadverteer nie, dit het ons werksomstandighede benadeel. Tweede dag van ons verblyf het die stort se gas opgeraak so kon nie stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans-hendrik S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans-hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en mooi.

Dit was baie lekker om daar te kuier. Gashere was baie vriendelik en het ons gehelp met enigeiets wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond V
Saam met vriende

Die loft was lekker groot vir 2 mense.

Lekker gebly. Kevin en Maryna was goed. Ons het al die diere gesien by die Kruger Loft. Plek is mooi en laat jou ontspan. Sal weer gaan bly by Kevin en Maryna. Dankie vir alles, julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best accommodation ever.

The location was awesome and the loft was more than we expected. Clean and very tidy and had everything you needed. The balcony was a bonus. We got to sit and have breakfast and supper outside while the wildlife just wandered past. Wild buck and a family of warthogs. We even got to see two hornbills male and female. At night we got to see little nagapies and one big one. The whole experience was truly awesome. Can't wait to go back. Maryna was a great host, who sent us photos before we arrived. Would truly recommend this place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed every minute of my stay.

Kruger's Loft is a very nice and comfortable place. Great service and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Puik diens gelewer. Baie vriendelike en hulpvaardige gashere. Hulle het ons gehelp om die nodige reëls en stappe te volg om ons reis lekkerder te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and relaxed spot. Enjoyed the nightlife. Peaceful and quiet.

Clean place. Enjoyed the warm weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R
Gesin met tieners

Awesome.

Excellent value for money, the hosts were friendly and helpful. Well positioned, a short walk to the Crocodile River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic, secluded in the middle of the bush.

The Loft is very spacious for two people, and you do not feel cramped at all. Although there was one or two administrative mishaps to obtain the keys, it was quickly forgotten when we saw the Loft. We enjoyed the space, the setup and had many animals around our little unit every night. We will really recommend this place to any couple who wishes to have a quite breakaway in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Het dit so geniet.

Kevin het ons so welkom laat voel. Hy het dit so aangenaam gemaak en uit sy pad uit gegaan om ons te help. Ek sal enige tyd Kruger Loft aanbeveel. Dankie Kevin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie V
Enkelreisiger

As auditor moet persoonlike gesondheidsveiligheid gewaarborg word. Die kussings was uitermate vuil en vol spoegmerke wat jy kon ruik. In 'n plek met hoë risiko vir insekbyt was die badkamer-venster toegespinnekoprak, onder die grasdak het mis teen die mure uitgeloop.

Ek is bekend met Phalaborwa en het teen die wildtuin grootgeword (25 jaar). Ek ken dus netheid, veiligheid en sorg binne die ruwe natuur. Mens verwag 'n vakansie-ruimte tog beter as jou huis. Ons is nie oorsee se toeriste wat nie Afrika ken nie en dink dis 'n avontuur nie. Ons het na drie dae teruggekeer en ons geld verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiacZaKnZN3eBt6ONwdI4Mq1Y0nD6J27VoZL9jCldAkaYQh1btS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3497 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340214126947 31.803976132165