Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Chalet 226A

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Skoonmaakdiens met vertrek
Linne
Handdoeke
Huisreëls

Swemhanddoeke word nie voorsien nie, gaste moet asb. hul eie saambring.
Swemhanddoeke is nie ingesluit nie.
Indien die inklokdatum minder as 'n maand van die datum van die bespreking af is, sal die volle bedrag betaal moet word.
Sodra volle betaling ontvang is, word 'n besprekingskode aan gaste gestuur van die Shongwe Ingwe-besprekingskantoor af. Hierdie brief met bevestiging moet getoon word by ontvangs wanneer gaste by die Kruger Park Lodge inklok.
Geen terugbetalings sal plaasvind indien gaste voor die oorspronklike uitklokdatum uitklok nie.
Minimumverblyf van 3 nagte geld oor langnaweke of openbare vakansiedae in Suid-Afrika, (Spesiale versoek sal oorweeg word afhangend van beskikbaarheid).
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade aan die binnekant en die buitekant van die eiendom gedurende hul verblyf. Enige foutiewe of vermiste eiendom moet by die Shongwe Ingwe-besprekingskantoor aangemeld word, binne 4 ure van inklok af.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Geen oortallige gaste word toegelaat nie.
Chalet, Shongwe Ingwe is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar mag nie meer as 8 persone in die chalet slaap nie.
Reëls en regulasies word deur die bestuur van die Kruger Park Lodge bepaal en sal ten alle tye van toepassing wees.
Dit is 'n natuuroord en geen harde musiek sal na 19:00 en voor 10:00 toegelaat word nie.

Dis belangrik om te weet dat dit 'n gesinsoord is. Die bestuur van die lodge het 'n streng gedragskode en sal nie enige geraas tussen 19:00 en 07:00, partytjies of uitermatige gedrag as gevolg van alkoholmisbruik duld nie. Boetes en uitsetting van gaste mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270fb360a1d80f5f75682e0636e06a69e6bd21583f589432d97b95db2334fea099c4ae1d19a4c5f8260b14d739be63de87c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.029183834648 31.134863765328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem