Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Riverside Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4388, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 214 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger Riverside Lodge bied 'n onvergeetlike verblyfervaring waar luuksheid met die ongetemde Afrika-bos saamsmelt. Dié lodge is in die Marlothpark-bewarea geleë en grens aan die Krugerwildtuin, een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika. Hier kan gaste verwag om sebras, kameelperde, blouwildebeeste en koedoes te sien rondloop op die perseel. Die lodge is net 18 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin en het 'n uitsig oor die Krokodilrivier waar die Groot 5 vanaf die balkon besigtig kan word.

Verblyf word in 5 luukse eenhede met lugversorging aangebied wat elkeen 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n platskerm-TV met DStv het. Die Luukse Dubbelkamers het elkeen 'n privaat ingang vanaf die hoofstoep en die Luukse Koningkamers het elkeen toegang tot 'n privaat balkon of tot die hoofbalkon op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin.

Verder het die lodge 'n swembad, 'n gaste-sitarea en 2 balkonne, waarvan die een balkon na die swembad front en die ander balkon 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin het. Gaste kan 'n nagsopie geniet terwyl hul na die leeu se gebrul luister om die dag af te sluit. Verder word gaste buite op die stoep met 'n smaaklike ontbyt en opsionele aandete bederf, en daaglikse wildritte in die Krugerwildtuin is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Kruger Riverside Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Jaar gelys 11

Ligging

  • Buffelstraat 4388, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Riverside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 214
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 214
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4388, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2692aee1c2fbf3fafef960aeedb7d56b571abcc3acc38405e5d2bffe6c3faaa8d9ceef7860a28948038887a8a933126b35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 214 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4388 Buffel Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354307867841 31.808900932541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem