Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Shalati - The Train on the Bridge and Garden Suites

Wildsplaas
Bridge House-gesinsuite
Vanaf
Vanaf R11 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinsuite spog met 'n uitsig oor die Sabierivier en die ikoniese trein op die brug en bied gaste die gerief van skakelkamers wanneer hulle as 'n gesin reis. Die gesinsuite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n ruimte vir die kinders met 1 slaapkamer met 'n stapelbed en 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die ruim badkamer het 'n privaat, aparte toilet en 'n ingeboude bad en 'n stort met 'n sitplek. Die kamer bied ook japonne, 'n kroegie wat daagliks aangevul word, elektroniese kluis, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging, USB-koppelpunte, 'n haardroër en 'n klerekas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.

Huisreëls

Tariewe sluit nie die volgende in nie:
Krugerwildtuin-toegangsfooie (bewaringsfooi)
Gemeenskapsheffing (1% van die verblyftarief)
Topgehaltedrankies
Telefoonoproepe
Aankopies by die kuriowinkel
Spa-behandelings (dié diens word van buite af ingewin)
Pendeldienste na en vanaf die lodge (buiten dié na/vanaf Skukuza Lughawe)
Lughawebelasting of landingsfooie waar van toepassing
Fooitjies vir die personeel

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie in die Treinwa-kamers op die brug toegelaat nie. Kinders 6 jaar en ouer word egter in die Bridge House-kamers geakkommodeer. Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat nie.
Enkelreisigers: 'n Ekstra 25% van die tarief vanaf die inklokdatum word vir gaste wat alleen in 'n kamer bly, gehef.
Privaat voertuie: Daar is 'n beperkte aantal privaat safari-voertuie wat gaste vooraf teen 'n ekstra koste vir hul hele verblyftydperk kan bespreek. Vir alle privaat gidse wat gaste op 'n safari of ander wildtuinaktiwiteit saamneem, moet hierdie privaat safari-voertuig vooruit bespreek word (onderhewig aan beskikbaarheid) en dit sal 'n ekstra daaglikse koste beloop wat nie by die verblyftarief ingesluit is nie.
Ry by die Krugerwildtuin se Phabeni- of Paul Kruger-hek in. Laat weet asb. met bevestiging van die bespreking watter hek julle sal gebruik.
Laat weet ook asb. met bevestiging van die bespreking of julle tot by Skukuza Lughawe gaan vlieg. Die wildbewaarders kan julle dan hier optel en dié diens is gratis.
Gaste moet let dat Kruger Shalati in 'n malaria-area geleë is. Gaste moet hulle dokters vooraf raadpleeg oor toepaslike anti-malaria-medikasie.

Besoekers ouer as 18 jaar moet 'n ID, paspoort of alternatiewe identifikasie, byvoorbeeld 'n bestuurslisensie wys voordat hulle die Krugerwildtuin kan binnegaan of verlaat.
'n Daaglikse standaard-bewaringsfooi van R368 vir buitelandse besoekers, R184 vir SADC-inwoners met 'n geldige paspoort en R92 vir Suid-Afrikaners word gehef as gaste die park wil binnegaan.

Let asb. op die hektye:
Toegangshektye:
Okt. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00

Kamphek-oopmaaktye:
Okt.: 05:30
Nov. tot Jan.: 04:30
Feb. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00

Kamphek-toemaaktye:
Aug. tot Okt.: 18:00
Nov. tot Feb.: 18:30
Mrt. tot Apr.: 18:00
Mei tot Jul.: 17:30

Daar is 'n grondpad-oprit van 10 m wat in 'n goeie toestand en geskik vir alle voertuie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bridge House Garden-suites
Vanaf
Vanaf R11 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie moderne en ruim suites spog met uitsigte oor die tuine, die Sabierivier en die ikoniese trein op die brug. Die suites bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer

Bridge House Sunset-suite
Vanaf
Vanaf R13 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sunset-suite spog met 'n uitsig oor die Sabierivier en die ikoniese trein op die brug. Die gerieflike kamers het 'n unieke ligging in die Krugerwildtuin. Sunset-suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, bad, seep, toiletware en 'n aparte toilet. DIe suite spog ook met 'n privaat swembad en privaatheidskerms. Die kamer bied ook japonne, 'n kroegie wat daagliks aangevul word, elektroniese kluis, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging, USB-koppelpunte, 'n haardroër en 'n klerekas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.

Huisreëls

Tariewe sluit nie die volgende in nie:
Krugerwildtuin-toegangsfooie (bewaringsfooi)
Gemeenskapsheffing (1% van die verblyftarief)
Topgehaltedrankies
Telefoonoproepe
Aankopies by die kuriowinkel
Spa-behandelings (dié diens word van buite af ingewin)
Pendeldienste na en vanaf die lodge (buiten dié na/vanaf Skukuza Lughawe)
Lughawebelasting of landingsfooie waar van toepassing
Fooitjies vir die personeel

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie in die Treinwa-kamers op die brug toegelaat nie. Kinders 6 jaar en ouer word egter in die Bridge House-kamers geakkommodeer. Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat nie.
Enkelreisigers: 'n Ekstra 25% van die tarief vanaf die inklokdatum word vir gaste wat alleen in 'n kamer bly, gehef.
Privaat voertuie: Daar is 'n beperkte aantal privaat safari-voertuie wat gaste vooraf teen 'n ekstra koste vir hul hele verblyftydperk kan bespreek. Vir alle privaat gidse wat gaste op 'n safari of ander wildtuinaktiwiteit saamneem, moet hierdie privaat safari-voertuig vooruit bespreek word (onderhewig aan beskikbaarheid) en dit sal 'n ekstra daaglikse koste beloop wat nie by die verblyftarief ingesluit is nie.
Ry by die Krugerwildtuin se Phabeni- of Paul Kruger-hek in. Laat weet asb. met bevestiging van die bespreking watter hek julle sal gebruik.
Laat weet ook asb. met bevestiging van die bespreking of julle tot by Skukuza Lughawe gaan vlieg. Die wildbewaarders kan julle dan hier optel en dié diens is gratis.
Gaste moet let dat Kruger Shalati in 'n malaria-area geleë is. Gaste moet hulle dokters vooraf raadpleeg oor toepaslike anti-malaria-medikasie.

Besoekers ouer as 18 jaar moet 'n ID, paspoort of alternatiewe identifikasie, byvoorbeeld 'n bestuurslisensie wys voordat hulle die Krugerwildtuin kan binnegaan of verlaat.
'n Daaglikse standaard-bewaringsfooi van R368 vir buitelandse besoekers, R184 vir SADC-inwoners met 'n geldige paspoort en R92 vir Suid-Afrikaners word gehef as gaste die park wil binnegaan.

Let asb. op die hektye:
Toegangshektye:
Okt. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00

Kamphek-oopmaaktye:
Okt.: 05:30
Nov. tot Jan.: 04:30
Feb. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00

Kamphek-toemaaktye:
Aug. tot Okt.: 18:00
Nov. tot Feb.: 18:30
Mrt. tot Apr.: 18:00
Mei tot Jul.: 17:30

Daar is 'n grondpad-oprit van 10 m wat in 'n goeie toestand en geskik vir alle voertuie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Treinwa-kamers
Vanaf
Vanaf R17 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elk van hierdie 24 Treinwa-kamers bo die Sabierivier bied ’n uitsig oor die Krugerwildtuin. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is ook 'n sitarea met lugversorging, 'n yskassie, kroegie, mandjie met peuselhappies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle maaltye, tee, koffie, gaskoeldranke, huiswyn, plaaslike alkoholiese drankies en biere, 2 daaglikse wildritte in oop safari-voertuie, pendeldienste tussen Skukuza Lughawe en die lodge en WiFi.

Huisreëls

Tariewe sluit nie die volgende in nie:
Krugerwildtuin-toegangsfooie (bewaringsfooi)
Gemeenskapsheffing (1% van die verblyftarief)
Topgehaltedrankies
Telefoonoproepe
Aankopies by die kuriowinkel
Spa-behandelings (dié diens word van buite af ingewin)
Pendeldienste na en vanaf die lodge (buiten dié na/vanaf Skukuza Lughawe)
Lughawebelasting of landingsfooie waar van toepassing
Fooitjies vir die personeel

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie in die Treinwa-kamers op die brug toegelaat nie. Kinders 6 jaar en ouer word egter in die Bridge House-kamers geakkommodeer. Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat nie.
Enkelreisigers: 'n Ekstra 25% van die tarief vanaf die inklokdatum word vir gaste wat alleen in 'n kamer bly, gehef.
Privaat voertuie: Daar is 'n beperkte aantal privaat safari-voertuie wat gaste vooraf teen 'n ekstra koste vir hul hele verblyftydperk kan bespreek. Vir alle privaat gidse wat gaste op 'n safari of ander wildtuinaktiwiteit saamneem, moet hierdie privaat safari-voertuig vooruit bespreek word (onderhewig aan beskikbaarheid) en dit sal 'n ekstra daaglikse koste beloop wat nie by die verblyftarief ingesluit is nie.
Ry by die Krugerwildtuin se Phabeni- of Paul Kruger-hek in. Laat weet asb. met bevestiging van die bespreking watter hek julle sal gebruik.
Laat weet ook asb. met bevestiging van die bespreking of julle tot by Skukuza Lughawe gaan vlieg. Die wildbewaarders kan julle dan hier optel en dié diens is gratis.
Gaste moet let dat Kruger Shalati in 'n malaria-area geleë is. Gaste moet hulle dokters vooraf raadpleeg oor toepaslike anti-malaria-medikasie.

Besoekers ouer as 18 jaar moet 'n ID, paspoort of alternatiewe identifikasie, byvoorbeeld 'n bestuurslisensie wys voordat hulle die Krugerwildtuin kan binnegaan of verlaat.
'n Daaglikse standaard-bewaringsfooi van R368 vir buitelandse besoekers, R184 vir SADC-inwoners met 'n geldige paspoort en R92 vir Suid-Afrikaners word gehef as gaste die park wil binnegaan.

Let asb. op die hektye:
Toegangshektye:
Okt. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00

Kamphek-oopmaaktye:
Okt.: 05:30
Nov. tot Jan.: 04:30
Feb. tot Mrt.: 05:30
Apr. tot Sept.: 06:00

Kamphek-toemaaktye:
Aug. tot Okt.: 18:00
Nov. tot Feb.: 18:30
Mrt. tot Apr.: 18:00
Mei tot Jul.: 17:30

Daar is 'n grondpad-oprit van 10 m wat in 'n goeie toestand en geskik vir alle voertuie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R11 780
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Selati-brug, Skukuza Ruskamp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d162eda172a729b912a03025bff444ff79f8f698dedf851e5390f2a6518011f5d1564f866193a8b65a9c28cb74359a5fd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 780 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Selati Bridge Skukuza Rest Camp 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -24.993480255917 31.595948633867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem