LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger Sunset Lodge | LekkeSlaap
+38

Kruger Sunset Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fish Eagle-weg 56, Mjejane Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R16 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kruger Sunset Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge in die Mjejane Wildreservaat wat deel van die Groter Krugerwildtuin vorm. Dit beteken dat die Groot 5 deur dié lodge beweeg.

Kruger Sunset Lodge het slaapplek vir 10 gaste op 'n selfsorgverblyfbasis. Daar is 5 luukse en suite-slaapkamers om van te kies, elk met lugversorging,'n koningingrootte-bed, 'n vrystaande klipbad, 'n stort, én ook 'n buitestort. Die kamer het 'n reuse-skuifdeur wat verseker dat jy altyd 'n gedeelte van die natuur kan beskou. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan in die eetarea geniet word.

Gaste kan in die swembad afkoel, onder die Marulabome ontspan, of die uitsig vanaf die dek of lapa geniet. Gaste het die geleentheid om die sonsondergange en snags die Melkweg in al sy glorie te aanskou.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger Sunset Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fish Eagle-weg 56, Mjejane Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R16 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fish Eagle-weg 56, Mjejane Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b108959c6bfb79e55ca13c96bc247c1153002a121c8162a1fa9f523a2cc64dc85d8a8b1efd0d572adb158c149139543d70f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R16 000  per nag (plek vir 10) 56 Fish Eagle Road Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.381114279235 31.734081045221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!