Kruger Untamed Tshokwane River Camp

Tentekamp
Tshokwane River Camp Tents
Vanaf
Vanaf R 15 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eiendom bied 20 seilsuites, elk gemeubileer met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n chemiese toilet en emmerstort, sowel as 'n aparte aantrekkamer. Elke eenheid maak oop na 'n buitesitarea waar gaste kan ontspan en die natuurlike omgewing kan geniet. Handdoeke en badkamergeriewe word voorsien vir gaste se gerief. Let asseblief daarop dat die tente nie tee- of koffiemaakgeriewe, lugversorging of WiFi het nie. 'n Waaier is in elke eenheid ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a full board basis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 15 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tshokwane Road, Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d170e472c8768603c5b46e5e40161ec5288a335e28dd9cbd9ed875fba3173340e9e910cbf01393c79a3ebc520a7c523142f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 900 per nag, vir 2 mense Tshokwane Road Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -24.711342598166 31.799586117268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang