Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warthog-weg 459, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 430 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Die Kruger View Cottage is 'n pragtige, grasdak-kothuis in Marlothpark. Dit is langs die suidelike grens van die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier geleë.

Die stoep wat gerieflik tussen skaduryke inheemse sekelbosbome lê, het 'n keisteen paadjie wat na die Krugerwildtuin se heining lei. Besoekers by die heining is diere soos olifante en ander wild. Die gebrul van leeus en die gelag van die hiëna kan snags gehoor word en die oggende behoort aan die roep van die visarend en gesnork van seekoeie. Vlakvarke, koedoes en impala besoek die stoep daagliks.

Dié kothuis bied verblyf aan 6 volwassenes met die opsie vir twee ekstra kinders in die boonste verdieping se leefruimte.
Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met een vir gaste met gestremdheid. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die ander elk twee enkelbeddens het. Die oopplan-kombuis en -sitarea skakel gerieflik bymekaar in sodat gaste maaltye saam kan voorberei.

Kruger View Cottage is 'n uitstekende keuse vir verblyf vir diegene wat 'n wegbreekplek in die natuur soek met al die geriewe van die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Self-Catering Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Self-Catering Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 2

Ligging

  • Warthog-weg 459, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warthog-weg 459, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMjZlZDYwLWM5MjItNDFmNi1iNjRmLWE5NTQ0MzFhNWI4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 459 Warthog Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.374638888889 31.758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem