Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Self-Catering Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ian V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

A comfortable and relaxing stay, highly recommended.

Our stay was comfortable and relaxing, the accommodation was spotless and well-stocked with everything needed for a self-catering stay. An added benefit was the inverter and batteries that kept the lights on during load shedding. The pool was a lifesaver during the 40-degree plus days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Very relaxing place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Wegbreek wat werk.

Wat 'n lekker plek. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O
Saam met vriende

Wonderlike ervaring so naby natuur!

Dit was die beste plekkie in Marlothpark waar ons nog ooit gebly het. Die diere oorkant rivier is net amazing. En die gasheer is 'n ware gasheer. Hy gee so baie om vir sy gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Wow, ongelooflik.

Ek sal die Self-Catering Cottage definitief aanbeveel vir mense om te gaan geniet. Dit was skoon, genoeg spasie en 'n baie goeie ligging. Die prys is ook nie onbekostigbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla F

Ons het baie lekker gekuier as 'n familie (almal pensioenarisse). Die verblyf is baie rolstoel vriendelik wat ons verblyf vergemaklik het.

Ons het veral die nagapies se besoek geniet. Ons het gesukkel om die huis te kry op Google Maps. Ons het aanvanklik nie gesien dat Warthog Road nog aangaan waar dit draai in die rigting van die rivier nie. Ons was aangenaam verras met die kampstoele en kussings, dit het buite kuier baie vergemaklik. Ons het wel 'n enkel lig by die braai gemis, aangesien al drie buite ligte met net een skakelaar gewerk het en dit baie goggas gelok het wat die buite sit saans moeilik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trysh S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trysh S
Gesin met klein kinders

Relaxing stay in the bush.

We had a wonderful stay at Kruger View Cottage. It has everything you need for a stay in the bush. The cottage is well located with a view of the Kruger. It is great to have the lookout deck, although not much can be seen as the trees are overgrown and blocking the view. All in all, we had a very relaxing time - we will definitely return to Kruger View Cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kathy N
Gesin met klein kinders

Not all requirements fulfilled.

We said we needed an oven that worked as we would not be braaiing. However, during load shedding the microwave, toaster and other plugs in the kitchen did not work. So we were limited to what could be cooked on the gas stove. Also despite asking about the supply of electricity, the last night we were there nothing worked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Dear Kathy

I am so sorry you had these issues with the load shedding in the cottage at Marloth Park. We do have an inverter to keep essential items running during load shedding. These include all lights , fridge, and TV. Appliances that could burn out the battery back-up system like, the oven, microwave and kettle, are disconnected during the hours of load shedding . The new stove has a gas oven and I apologise profusely for not explaining how to use it. Unfortunately on your final afternoon on the 13th, Eskom had a major fault throughout the Marloth Park section and was only repaired the following evening . The battery back up had subsequently run flat during the evening without Eskom charging it

Once again I apologise for any inconvenience caused during the load shedding

Kind regards

Rodney

Self-Catering Cottage
Mari P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Ontspannend, diere wei op jou voorstoep.

Ons het heerlik gebly in die kothuis. Goeie ligging, volledig toegerus. Bome is egter baie ruig en ons kon nie uitkykstoep gebruik nie. Sal egter weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Gesin met klein kinders

Lovely stay right on the river. Clean and comfortable.

Viewing deck is very high so just watch little kids, but absolutely wonderful peaceful stay in the bush!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanika B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanika B
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker gebly by die cottage.

Skoon, netjies en alles wat mens nodig het. So hierdie mamma kom saam met haar gesin lekker rus vir die naweek. Sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W
Gesin met tieners

Tranquil and peaceful.

The cottage is well-kept. Everything we needed was available. Had time to enjoy the beautiful scenery and to have quality time with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Saam met vriende

Uit 'n ander wêreld!

'n Pragtige plek in 'n lieflike omgewing waar kleinwild daagliks kom groet en snoet. Ons was aangenaam verras deur die ruim woning. Dit was silwerskoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Rodney is 'n behulpsame en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Wonderlik gebly.

Ons was in die bos, sielskos. Wat wonderlik was is die ligging en die diertjies wat tot by jou kom. Kleinkinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nuno M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goed ingerig.

Ligging veroorsaak dat daar heelwat verkeer heen en weer is, maar is nogsteeds redelik privaat en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christell V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Ons sal weer gebruik maak van hierdie akkommodasie as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met vriende

Relaxed.

This was a relaxed weekend with friends. The cottage location is close to the fence of Kruger. We had a wonderful time there. The swimming pool is perfect for those hot days and near the fireplace to keep an eye on the kids. All 3 rooms have on-suite bathrooms that made it much easier for our guests. We will definitely return and visit KrugerViewCottage again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynamd C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynamd C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, beautiful, nature at its best.

We had a lovely stay for our honeymoon. It's nature at its best. The service we received from Rodney is the best you will ever get. Such a lovely person with a heart of gold. Thanks, Rodney for everything you are a star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R
Saam met vriende

Awesome spot, will definitely recommend.

Well appointed and laid out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan L
Gesin met klein kinders

Beautiful and Relaxing in nature.

Absolutely beautiful from the time we arrived at Marloth Park itself and then the drive within to our accommodation which the current pictures don't do it justice! We found the accommodation clean and welcoming and our host was easily contactable for suggestions on what to do in the area. We were with small kids and the accommodation was absolutely perfect both indoors and outdoors. The only things you need to bring are your food, clothes and exploring attitude, otherwise everything is provided. Everything! Have fun and enjoy your time in this cottage - it's nature at its best, can't get better than this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met vriende

Ongelooflike lekker naweek gehad.

Ons het 'n wonderlikke naweek gehad. Van die persone wat saamgegaan het, was vir die eerste keer in Marlothpark. Die blyplek reg langs die wildtuin, die skoon en groot vertrekke en die kuierarea het gesorg dat hierdie persone beslis weer sal kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wo, wow, wow. Dit is ongelooflik!

Hierdie plekkie is die ideale plekkie as jy in die bos wil wees met diere wat kort kort kom kuier terwyl jy in swembad of op die stoep is. Stunning, stunning plek. Skoon, netjies, mooi, alles en meer wat 'n mens voor kan vra. Sns sal beslis weer die cottage bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie L
Saam met vriende

Almal wil 'n huisie in die bos hê en hierdie een is perfek.

Ons het ons kuier in Marloth Park vreeslik geniet. Die Self-Catering Cottage is perfek geleë en al die nodige fasiliteite is daar. Die eienaar het ons ook tegemoed gekom toe ons van 6 na 4 gaste moes verander. Ons kan die plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michela K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michela K
Gesin met klein kinders

Beautiful and well-equipped house. We loved our stay and can only recommend it.

We decided on short notice to extend our stay at Marloth Park, but the house we were staying in wasn't available and how glad were we that we couldn't get our initial house for 2 more nights and ended up in this house. It was beautiful and clean (unlike the previous house, cleanliness was an issue there) and just perfect with lots of space and everything one would need from a home away from home. I loved the fact that it has a combined stove top with 2 electric and 2 gas plates which was a blessing as we had a lot of power problems at Marloth Park during our stay. The house even features a wheelchair-friendly bathroom. We also had lots of visits from different antelopes, warthogs and bush babies. It is just perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Great location, value for money! Host was also very helpful and responded quickly. Will definitely recommend and will visit the establishment again.

Ideal location next to the fence. Accommodation was neat and private. Great value for money. Rodney was very helpful and responded quickly. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Te toegegroei, bome te hoog, kan nie rivier sien vanaf uitkykplatform nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sintiche M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sintiche M
Gesin met klein kinders

Lovely!

The cottage was super clean and that is a big thing for me! Everything you needed and more! Would be nice if you could see more from the viewpoint but other than that very happy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

Relaxed and carefree.

Everything worked as expected. Relaxing and trouble-free accommodation. Would return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Thank you Jason. I am so glad you enjoyed your stay.
Kind regards, Rodney.

Self-Catering Cottage
Elinda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M

Gerieflik, baie praktiese huis. Skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier. Als wat jy nodig het is daar. Die huis is op fantastiese plek geleë. Jy sien die rivier en wildtuin maar steeds met die bome is dit privaat. Ons was ook gelukkig om 3 luiperds bymekaar te sien in die rivierbedding. Sal verseker weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Elinda,

Thank you for the review and we are so glad you enjoyed your stay. You were so blessed to have seen the three Leopards near the river. That is a very special sighting

Keep well and come again soon.

Kind regards,
Rodney

Self-Catering Cottage
Elmo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmo M
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Kan die plek aanbeveel langs rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Thank you for your kind review and we are so glad you enjoyed your stay.

Self-Catering Cottage
Phillip V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, pasgemaakte woning!

Besonderse woning wat pragtig voorberei en keurig aangebied word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Phillip,

I am so glad you enjoyed your stay and thank you for the lovely review.
We look forward to your next visit.

Kind regards,
Rodney

Self-Catering Cottage
Anika M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Netjies, modern en goed geleë.

Ideal vir klein na medium groepe met alle nodige geriewe vir 'n kort wegbreek. Die kothuis se ligging langs die Krugerwildtuin/Krokodilrivier het beteken dat ons bederf was met die geluid van olifante se trompetter terwyl ons gebraai en in die swembad ontspan het. Met net so paar tree se stap kon ons ook die olifante vir onsself sien waar hul anderkant die draad gewei het. Ons was ook naby aan die winkelsentrums en restaurante, terwyl ons steeds ons privaatheid kon geniet. Die kothuis is netjies en modern en ek sal definitief in die toekoms weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Anika
I'm so glad you enjoyed your stay at the cottage and sure hope you visit again soon
Thank you for your kind review
Best regards

Self-Catering Cottage
Jason B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B
Gesin met tieners

Loved it!

We enjoyed our stay and having the swimming pool was a pleasure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce R

Lovely private getaway close to the Kruger Park.

Lovely, clean home in a great location with nice small pool and everything needed for a comfortable stay. The visitors (zebra, buck, warthog, mongoose, giraffe) were a special treat as we enjoyed the pool patio and braai. Hope to visit again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Bruce

Thank you for the kind review and we are so glad you had a good time in the cottage.

Hopefully you will visit again soon.

Warm regards,

Rodney

Self-Catering Cottage
Mandy W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W
Saam met vriende

Very comfortable and enjoyed the time in Kruger View Cottage.

Such a lovely well furnished, well maintained home, disable friendly. We had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Mandy
Thanks for the kind review, we are so glad you enjoyed your stay and hope to host you soon again
kind regards
Rodney

Self-Catering Cottage
Mari V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Uitstekend.

Netjies. Goed toegerus. Uitstekende ligging by die rivier. Ten volle rolstoelvriendelik. Eienaar beskikbaar en hulpvaardig. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi Mari,

Thank you for your review and we are so happy you enjoyed your stay. We look forward to your next visit to the cottage.

Keep well and kind regards,

Rodney

Self-Catering Cottage
Lené K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lené K
Gesin met tieners

Rustig.

Netjies. Vriendelike gasheer. Baie voël spesies gesien. Die cottage is teenaan die wildtuin se draad geleë. Die boonste verdieping is heerlik met twee slaapkamers en badkamer met dek en uitkyktoring. Die jonges kon heeldag daar gekuier het terwyl ons onder by die braai gekuier het. Die eenheid is baie goed en gerieflik uiteen gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge K
Saam met vriende

Baie lekker maar die view area was 'n teleurstelling.

Als was netjies en skoon, baie gemaklike huis, maar ons het die plek bespreek omdat ons 'n view van die Krokodilrivier van die huis af wou sien. Die huis is teen die grensdraad van die wildtuin maar die viewing area is toegegroei deur hoë bome. Kan nie eintlik iets daar sien nie. (Weet nie of dit net so was omdat dit so baie gereën het nie?) Die viewing area moes net 'n bietjie hoër gewees het, sodat mens bo-oor die bome kan sien. Anders as dit was ons baie gelukkig met die verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carola S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most relaxing weekend ever!

If you are looking for a destination that seems to have been dropped in the Bush, look no further. We loved absolutely everything about Kruger View Cottage - from the perfect splash pool, the oh-so-comfortable beds, the well equipped kitchen to the wonderful silence (except for the animal and insect sounds, of course). The regular 4-legged visitors had us keeping our eyes focused on the bush wondering what we would see next but our nightly visits from the Bush Babies were an absolute highlight. The cottage is wonderfully private and you can almost forget that you aren't completely alone in this little piece of paradise however, there are stores catering to your every need, should you have run out of your favorite wine. For anyone wanting to have their creature comforts, in the bush, Kruger View Cottage comes highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Baie sleg.

Dit is baie vuil. Die plek is vol kokkerotte. Die badkamer is verskriklik vuil. Al die moes ons eers was voor ons dit kon gebruik het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Dit was vir ons n skok om hierdie terugvoering te kry, omdat ons voor elke besoek seker maak dat die huis deeglik skoon is.
Daar is definetief nie n plaag kokkerotte nie.
Die gaste het ons gladnie gekontak oor enige probleme tydens hulle besoek nie sodat ons toekortkominge dadelik kon regstel nie.
Daar was reeds 'n groot afslag gegee per persoon vir 'n groot huis reg op die rivier wat uitkyk op die wildtuin.

Self-Catering Cottage
Hermien S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien S
Gesin met tieners

Lekker in die bos.

Baie oulike plekkie. Netjies en skoon binne! Gras om die huisie moet asb. gesny word. Dit maak dat daar baie insekte is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Hi there,
Here in Marloth Park, especially as I am an honorary ranger, we get rid of weeds but keep indigenous vegetation unspoiled for the wild animals to eat. We cut along pathways and a meter around the house.
I know there are many properties with manicured lawns in Marloth Park, but that is not what is good for the animals. The more vegetation that is cut, the fewer animals the Park can sustain. Insects are a fact of life in the bush, especially in summer. Light attracts them to the houses. The windows have gauze to exclude these pests but insect repellent will help if sitting outside.

Self-Catering Cottage
Tracey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracey S

Beautiful.

Baie dankie. Dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Baie dankie! Dit was a plesier om julle hier te kon verwelkom!

Self-Catering Cottage
Raymond B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net te kort.

Baie lekker huis. By rivier geleë en nie ver van hoofpad af nie. Koedoes/sebras/rooibokke en vlakvark het kom kuier en in die aand die nagapie. Net stort in hoofslaapkamer is warm en dan koud en dan weer warm en dan weer koud. En dan 'n versoek: 'n veiligheidshek by deur opsit wat na kar toe gaan. Moes deur heeltyd toe hou as ons buite op stoep gesit het vir bobbejane en veiligheid. Kombuis en sitkamer word dan warm en bedompig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Self-Catering Cottage se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. En dankie vir die terugvoer. 'n Veiligheidshek is a goeie idee.
Die water temperatuur wissel as gevolg van Marloth Park se waterdruk. Dit is ook 'n goeie idee om nie die warm water te stel as die water te warm is nie, maar net koue water groter oop te maak want soms sal die gas wat die water verhit afskakel as die druk te veel wissel.

Self-Catering Cottage
Annelize R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize R
Gesin met klein kinders

Was heel lekker. Die kothuis was net nie so skoon nie.

Baie wild in Marloth gesien. Winkels het omtrent alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely!

We had a most enjoyable week's stay at Kruger View Cottage. The only complaint was the ceiling fans did not help at all with the intense heat, air-conditioning would be wonderful. We were also a bit disappointed that neither the owner or supervisor popped-in for a visit. Just a pity the front of the cottage was very overgrown. The animals, there were plenty, it was such a treat ─ especially when the warthogs came to the cottage to be hand fed, as mentioned above, because of the overgrowth the giraffes, zebras, buck just passed the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rus en vrede in die bosveld.

Wees deel van die natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Gesin met tieners

Very nice,

Very private, neat, and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 430
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 430
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 430
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warthog-weg 459, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMjZlZDYwLWM5MjItNDFmNi1iNjRmLWE5NTQ0MzFhNWI4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 459 Warthog Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.374638888889 31.758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem