Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wielewaal Bush Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaalstraat 2358, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 702 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wielewaal Bush Lodge is 'n outentieke Britse-Koloniale gastehuis in Marlothpark, 650 m vanaf die Krokodilrivier.

Daar is smaakvol versierde en suite-kamers en privaat tente om van te kies. Die kamers en tente het elkeen 2 enkelbeddens, driekwartbeddens, 'n koning- of koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die eenhede het elkeen lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, handdoeke en toiletware. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan in een van die lieflike sitareas met 'n uitsig oor die bos ontspan, van die eerlikheidskroeg gebruik maak of in die swembadjie afkoel. Daar is ook 'n boma en parkeerplek en gaste kan heerlike maaltye wat deur die gasheer bedien word geniet.

Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om 'n groot verskeidenheid wild wat vrylik rondloop te sien, voëlkyk te geniet, fiets te ry, te wandel en vierwielmotorfiets te ry. Die dorp bied 'n waterpark, put-put en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wielewaal Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wielewaalstraat 2358, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wielewaal Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 702
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 702
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaalstraat 2358, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd75f0dc67923536e20de582135c7b2412baad706d66fda2af82a6655d61fab4fbacd66ed12a4272025612b8ff2db01296b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 702 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2358 Wielewaal St Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34033 31.78222