Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Wild Dog Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Kruger Wild Dog Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Claudia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en geniet die diere vreeslik wat gereeld kom kuier.

Baie lekker gebly, dankie. Sal definitief weer gebruik maak van jul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Claudia. Dankie vir julle kuiertjie. Kom gou weer. Groetnis, Awie.

Kruger Wild Dog Inn
Anton P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, skoon, wonderlike mense, volop diere, net asemrowende view.

Dis 'n amazing plek, eienaars is die vriendelikste mense, diere is volop tot op jou stoep, plek skoon, nie eens een spinnerak of gogga in ons 7 dae verblyf nie, sal definitief weer gaan, hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie en vir julle goeie resensie. Hoop ons sien julle gou weer. Groetnis, Awie en Martie

Kruger Wild Dog Inn
Eveline C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline C

We had a wonderful stay. Very nice place, clean and neat. Well-equipped kitchen.

What you see on the pictures is exactly how the place looks like. Very nice place. We really enjoyed our stay. The complimentary wood and the welcoming note by the entrance was a nice touch. Everything was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen S
Gesin met klein kinders

Amazing.

My stay was amazing. The service we got from Oom Awie and Oom Simon was top level. Will visit Kruger Wild Dog Inn again. The house was comfortable and spacious. The outdoor area was a great experience. I would suggest that they supply more warm water when guests take showers. It is not sufficient for 13 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Saam met vriende

Heerlik.

Baie netjiese plek. Het aircon. Goeie kommunikasie. Sal weer graag bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia N
Saam met vriende

It was a great stay indeed. I'm definitely coming with my family this December.

Awie was a great help and very helpful with an open heart and friendly at the same time. Although we struggled a bit with the pool and didn't have hot water the second night, we still had a wonderful time. Awie was the highlight of our stay, very calm, helpful, patient, and friendly. We loved the adorable animals walking by our windows in the early mornings. Kruger Wild Dog Inn is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita O
Saam met vriende

Gerieflike groot huis vir 'n groot groep mense.

Baie lekker huis vir 'n groot groep. Alle benodighede is daar. Slaapkamer 1 en 2 se dubbelbeddens slaap net baie ongemaklik, veral slaapkamer 2 se bed. Geysers is so bietjie moeilik om te reguleer met die warm en koue water, en as die hele groep wil shower in die aand is warm water so bietjie te min. Verder was als baie lekker en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola W
Gesin met tieners

Lovely, tranquil, easy reach of Kruger.

Relaxing and comfortable, well equipped. Would love to go back, had a relaxing and awesome weekend away with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Nicola, it was great hosting you. Hope to see you soon. Regards. Awie and staff

Kruger Wild Dog Inn
Teunet K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teunet K
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly! Sal beslis terugkom!

Enigste negatiewe ding: die WiFi-kode wat verskaf is, het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel D
Saam met vriende

Lekker rustig en skoon.

Sal aanbeveel vir 'n lekker wegbreek van die stad af. Presies waarvoor ek bespreek het. Het my verbaas hoe skoon en netjies dit is, al is dit in die wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Baie gemaklik en verwelkomend.

Perfek gemaklik en ten volle toegerus. Baie mooi netjies en skoon. Ons kon net uit pak en ontspan. Awie was baie behulpsaam. Sal verseker aanbeveel en self weer van Wild Dog Inn gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Ilze, dit was 'n groot plesier en voorreg om julle by Kruger Wild Dog Inn te kan bederf. Só word kliënte vriende. Sien gou weer. Groetnis, Awie.

Kruger Wild Dog Inn
Rochelle M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M

It was amazing to enter Kruger Wild Dog Inn. So inviting. My husband and brother-in law experienced early morning animals visiting.

Quiet. just a pity our stay was so short. We could not swim. We must come earlier as in the night finding the place is not so easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Rochelle, thank you for your visit. Hope seeing you soon. Regards, Awie

Kruger Wild Dog Inn
Morne P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet in the woods.

Kruger Wild Dog Inn has everything you need to enjoy your stay and it is welcoming there. I will recommend them at any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Morné, dankie vir julle kuiertjie en dankie dat julle Kruger Wild Dog Inn gekies het. Hoop ons sien julle gou weer. Groetnis, Awie.

Kruger Wild Dog Inn
Anuskha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuskha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker. Klimaat na wense, genoeg keelnatmaakplekke en lekker eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Gert,

Dankie vir julle kuiertjie.
Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Awie

Kruger Wild Dog Inn
Adri V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Ons sal enige tyd weer van Wild Dog Inn se verblyf gebruik maak - Wonderlik!

Goed ontwerpte huis met lekker groot leefarea en stoep. Stoep veilig gemaak met Clear Vu. Pragtige kamers met skoon, wit beddegoed en elke kamer het eie badkamer. Goed toegeruste kombuis. Lekker groot tafel om om te kuier. Ons het só lekker gebly. Ook die swembad en braai-area is veilig toegemaak. Toegang tot swembad kan ook toegemaak word vir kleiner kinders se veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Wild Dog Inn se terugvoer

Hi Johan,

Dankie vir julle kuiertjie.
Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Awie

Kruger Wild Dog Inn
Gert B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klomp lekker.

Alles op hulle plek, dit was hemelse rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d4019cb29b7dba8c85bfc20402826a94cdfa183abffc4606915869ee43c53879c8a27454f382b808f55585662051f1aefc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.356 31.80492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem