Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KrugerRiverVillas-Mtombo

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir KrugerRiverVillas-Mtombo
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Samantha C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha C
Gesin met klein kinders

Great family vaca.

Great place for a family vacation, love the animals. Just the showers weren't too pleasing. If you are a sensitive person, I wouldn't recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Saam met vriende

Heerlik gekuier en die plek is baie netjies.

Die swembad is 'n pluspunt en die wilde diere is wonderlik. Die kinders het dit geniet om voer uit te sit en dan te kyk hoe hulle kom eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Themba S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba S
Gesin met klein kinders

Superb.

Very refreshing and the kids enjoyed being up close with the animals, very heartwarming. An experience of a lifetime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hj Ludick L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hj Ludick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was teleurstellend.

Foto's van die lodge was misleidend, nie soos op foto's nie. Dit was hopeloos te duur, ek weet nie of ek hul met vertroue in die toekoms kan gebruik nie.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich S
Saam met vriende

Daar is moderner plekke vir goedkoper.

Kort opknapping. Geen plek om vol vullis te sit nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met vriende

Goed geleë, goeie geriewe, ongelooflik om diere van so naby te sien, baie spesiaal!

Sal vir seker weer KrugerRiverVillas besoek. Twee dae was net te min. So maklik om van daar die Krugerwildtuin te besoek of sommer net op jou stoep te sit en al die diere te kyk wat daar verbykom. Lekker braaiplek met plonspoel het die plek regtig baie geniet. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek glo dit hang af van die behoefte van 'n kliënt wat hul sal geval, maar vir ons behoeftes was dit perfek.

Ons het baie lekker gebly kan oor niks kla nie, die huis het genoeg spasie vir ons gesin. Die eienaar/bestuurder was behulpsaam en vriendelik. Akkommodasie was skoon, ruim en netjies. Sal enige tyd weer gebruik maak van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Precious M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M
Saam met vriende

Everything was perfect.

The place had everything we needed for the weekend. The owner made sure that we feel at home. Nice environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis en omgewing is verfrissend en 'n lafenis.

Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Dit was maklik vir ouma om te beweeg met haar stootwieletjies. Die plek om te bly in Marlothpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D
Saam met vriende

Lekker gebly, dankie.

Verblyf was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eljo D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo D
Saam met vriende

Fantasties!

Kruger River Villas-Motombo sal beslis weer deur ons bespreek word. Ons het gaste vanaf London daarheen geneem. Hulle was hoogs beïndruk deur die fasititeite en die natuurskoon. Baie naby Krugerwildtuin. Baie goeie fasiliteite - net spieëls in slaapkamers sou baie nice gewees het. Sal dit beslis vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Gerieflike en mooi verblyf by Mtombo.

Baie tevrede met Mtombo. Die plek is mooi en goed toegerus. Die eienaar het goeie diens gelewer toe die gas klaar was en ons het baie wild gesien in Marloth Park. Die plekkie is lekker privaat met 'n lekker swembadjie om in af te koel. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Gesin met tieners

Awesome, bush life in the comfort of a lovely home, lots of animals walk by and come to visit! Loved every minute!

All the amenities you needed in the home and mosquito nets were welcome! Near the Kruger Park and you could walk to the fence of the Kruger Park on the river and see the animals all hours of the day. We heard the hippos and lions call at night. Every morning when you look out, you see an animal and they walk by all day and night. Great restaurant overlooking the river with really good food. Can't wait to visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette W
Saam met vriende

Skoon, privaat en heerlike atmosfeer.

Dit is gerieflik geleë vir die wildtuin en omgewing, bietjie bekommerd oor veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estel O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estel O
Gesin met klein kinders

Onverbeterlike verblyf!

Ons bly gereeld in Marloth Park en ken baie van die plekkies goed. Mtombo was regtig baie netjies, skoon en 'n lekker kuierhuis, veral met klein kindertjies. Louise was baie behulpsaam en vriendelik. Die kombuis is goed toegerus en het meer as wat nodig is in. Sal vir seker weer met ons kinders daar gaan bly. Ek beveel dit vir enigiemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met vriende

Baie lekker en baie geniet!

Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M
Saam met vriende

Baie goed!

Uitstekend, baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goed ingerig.

'n Baie lekker en goed ingerigte plek. Als wat jy nodig het is daar en as jy iets kort is daar genoegsame plekke naby waar jy al jou benodighede kan aankoop. Die huis is netjies, skoon en baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Puik! Verlief geraak op die natuurlewe besig om eie huis te koop in die omgewing.

Jy voel so naby aan jou Skepper in die bosse, baie wild en pragtige omgewing. Die huis is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ben N
Gesin met tieners

The place is not worth the money.

No steak knives available, no casserole for meat, no proper salad spoons or spoons to dish up. Just the necessary cutlery. No mirrors and plug together in the rooms for ladies to do hair. Non existent braai, you need to build a braai with the bricks lying around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met vriende

Die plek is goed uitgelê, genoeg ruimte en netjies.

Ongelukkig was sekere aspekte van die skoonmaak van die plek agterweë gelaat. Oral in die hoofgebou was daar spinnerakke te sien, in die kamer onder en in die kombuis. Die kamer se buitekant, dak binne-in die kamer en die badkamer was grillerig vol spinnekopneste ─ dit is totaal onaanvaarbaar. Basiese instandhouding word nie gedoen nie. Party van die sifte voor die vensters is stukkend en van die ander kan nie skuif nie. Die veiligheidshek by die voordeur moet reggemaak word sowel as die groot deure wat na die stoep lei. Die braai skiet ver te kort en is nie voldoende om kos vir ses mense te maak nie, miskien vir twee. Ek sou aanbeveel lugversorging in te sit vir besoekers in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Kan dit beslis aanbeveel.

Alles was netjies en skoon en Louise gaan uit haar pad om te help waar sy kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en mooi, sal dit weer besoek as ek die geleentheid kry.

Ek het baie van die plek gehou, veral die feite dat dit goed toegerus is vir 3 paartjeis. Ek het ook daarvan gehou dat die diere so naby kom en ook dat die rivier so naby is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-straat 2950, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMtJAbaXXtCPB0UZD8a4KkxWu1VRDpY9jrs0FERzuACVWmET446?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 2950 Swartwitpens Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340860599058 31.797826997519