Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger's Keep

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Emmer vol voerpille om die diere te voer word voorsien en ekstra voer kan plaaslik gekoop word.
Skoonmaaktoerusting word voorsien.
2500 L water en 'n omsetter vir elektrisiteit word voorsien. Dit sal 'n paar ligte, die WiFi en die yskas aan die gang hou. Die warm water word deur gas warm gemaak.
Indien 'n piesang opgesny word, sal die inwonende familie van 4 nagapies vroegaand dalk kom kuier.
Let asb. daarop dat die wild vry in Marlothpark wei.
Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd224275a5b1663f67f96c57b7a09b37485370fc154f45d0c016b831c4e7599bf8807128426cd8934090f43607a00b13d318f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3553 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343565432713 31.803487492065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem