Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kruger’s Rest bied gaste gemaklik gemeubileerde selfsorgverblyf in Marloth Park.

Kruger’s Rest bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang is beskikbaar, en 'n TV is op aanvraag beskikbaar.

Die eenheid het 'n privaat ingang en maak oop na 'n patio met braaigeriewe. Kruger’s Rest het eksklusiewe toegang tot die buitestort.

Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid hê om 'n wye verskeidenheid vrylopende wildlewe te sien, voëlkyk te doen, fiets te ry, te stap en vierwielmotorfietse te ry. Die dorp bied ook 'n waterpark en putt-putt, sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n kuriowinkel en 'n vulstasie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charita C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie hoog op my lys van weetboek vir verblyf. Ek is een keer 'n jaar in Marloth en hierdie is nog die beste plek wat ek gebly het. Hulle het aan klein...
Sien meer
Mrt 2025
Donavan V
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende belewenis. Dit was vir seker die lekkerste en mooiste plek ooit.
Jan 2025
Eckard G
Saam met vriende
5.0
Akkommodasie was baie netjies en skoon. Gasvryheid was puik. Baie lekker verblyf. Sal die akkommodasie aanbeveel aan vriende en familie.
Jan 2025
Déhan L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste nog ooit. Dit was baie, baie lekker. Elke aand en oggend was ons op die stoep. Die huis was toegerus met alles.
Okt 2024
Melanie G
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim huisie. Mooi dekor. Pragtige uitsig. Sal weer gaan. Baie lekker gebly! Pragtige huisie en mooi uitsig. Vriendelike gasheer.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea7afceddb8a57a537bc955bab927b30fb88dc98e2dea7205b8c81459f1816e4254f659b29812ae5ce135244c7a12d493d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 418 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38083 31.76105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang