+123
Lodge in Zambezi

Kubu & Kwena Lodge

  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kubu and Kwena, Kalimbeza, Katima Mulilo, Zambezi Sien kaart

Beskrywing

Kubu & Kwena Lodge is 'n juweel in Namibië en bied selfsorgverblyf in tent-kothuise op die oewer van die Zambezi-rivier in die Sikunga-bewarea, die Oostelike Zambezi-streek wat voorheen bekend gestaan het as die Caprivi. Gaste kan hier ontspan, die pragtige omgewing geniet, visvang of voëlkyk. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n Zambezi-ervaring.

Hier word 'n diverse reeks verblyf, van tent-kothuise tot kampgeriewe, aangebied en daar daar is slaapplek vir 30 gaste. Die lodge het 'n kroeg en restaurant, naamlik Kunwa en Kuca. Die kothuise het óf enkelbeddens, koningingrootte-beddens, dubbelbeddens óf stapelbeddens. Elke kothuis het sy eie badkamer met stortgeriewe en die kampterrein het 'n gemeenskaplike badkamer met stortgeriewe.

Elke selfsorgkothuis het 'n etenstafel, 'n dek met buitesitplek, 'n braai-area en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan fietsry, swem, wildkyk, op begeleide staproetes en wildritte gaan.

Verder is daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad wat in die Zambezi-rivier gebou is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heloise W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ontspan vir 2 dae langs die Zambezi en gerieflik gekamp. Kamphuisie met stort en kookgeriewe was baie goed toegerus en van die beter opsie...
Sien meer
Sep 2025
Daniel C
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse uitleg van oord in 'n baie mooi omgewing, personeel baie oulik. Baie lekker, gebly in luukse kamp eenheid, kundige vriendelike personeel, s...
Sien meer
Sep 2025
Stephan V
Saam met vriende
5.0
Luilekker vreugde in die natuur. Sterreprag. Wonderlike gasvryheid, baie goeie ligging vir 'n paar dae se uitrus.
Mrt 2025
Graham D
Saam met lewensmaat
4.8
A wonderful lodge, with perfect accommodation in a superb setting. What a magnificent finale to our Namibian road trip! Kubu & Kwena is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Sven Z
Saam met lewensmaat
4.8
A haven and a paradise. Superb opportunity to be part of the Zambezi area. Charmaine kindly upgraded us to an amazing luxury tent right...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kubu and Kwena, Kalimbeza, Katima Mulilo, Zambezi
  • Gaste dink Kubu & Kwena Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 249
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 249
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 249
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kubu and Kwena, Kalimbeza, Katima Mulilo, Zambezi

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbcaefb038bf81789cc951035dd64618e41661a23809615d7315080acc1257ab9240a04609899dbcae64c87af9e48b05c5d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 249 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Kubu and Kwena Kalimbeza Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.544100357787 24.515563147221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang