Kubu Metsi Safari Lodge - Black Rhino Game Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2 wildritte en 'n wildwagter is by die tariewe ingesluit.
Huisreëls
Die lodge bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders onder 10 jaar op slaapbanke.
Die WiFi-naam en -wagwoord is by die gids of in die sitkamer beskikbaar.
WiFi is regdeur die lodge beskikbaar. Hou asb. in gedagte dat die lodge in die bos is en dat die spoed effens stadiger en wisselvallig kan wees.
Selfoonsein is beperk in die reservaat.
Praat asb. met die gids as jy 'n noodoproep moet maak.
2 wildritte en 'n wildwagter is by die tariewe ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 7, Black Rhino Reserve R565, Derdepoort, Pilanesberg, 0318, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang