LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudu Cottages | LekkeSlaap
+28

Kudu Cottages

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Kudu Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eugene G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene G

Baie skoon en netjies!

Tillie het bo verwagting uit haar pad gegaan om ons op kort kennisgewing te akkomodeer. Na lang moeilike dag was dit net die plek en die vriendelike gesig wat mens nodig gehad het!

Kudu Cottages's terugvoer

Baie dankie Eugene, dit was 'n groot plesier om julle hier te verwelkom. Vriendelike groete

Kudu Cottages
Elna W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W
Gesin met tieners

Als wat mens nodig gehad het was daar, skoon en netjies.

Sal dit vir ander aanbeveel. Stort se water loop net stadig uit, verder is als skoon en netjies gewees. Baie dankie.

Kudu Cottages's terugvoer

Hi, baie dankie! Ons waardeer jou terugvoering en sal altyd moeite doen om die plekkie te verbeter. Vriendelike groete

Kudu Cottages
Daniel P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek.

Ek wens ek kan gou weer terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice quite place.

I wish I can come back very soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kudu Cottages's terugvoer

Thank you, Daniel. We really appreciate your feedback and will strive to improve our service.

Kind regards,
Tillie

Kudu Cottages
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudustraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOwMJfAusYdc41XOIbUoBvTgFb9yLChfd8wiChbhZ0RvwV8deVH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 2 Kudu Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -27.695850749802 23.03909417791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!