+50
Selfsorg in Kings Hill

Kudu Crescent Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Pieter W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Was rustig, lekker en skoon. Ja, dit was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastiese groot kamer met alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly. Het heerlik gebly in pragtige groot grasdak huis. Lieflike tuin. Stil en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige kliphuis met rustige tuin. Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing met pragtige tuin. Die kamer was baie skoon en netjies met alles wat nodig is vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Rustige, mooi, veilige en waarde vir geld oornagverblyf. Ons was vriendelik ontvang deur Johan en sy span. Daar was genoeg spasie om ons karavaan oornag veilig te kon laat staan terwyl ons oornag in hierdie mooi ou sandsteenhuis met sy pragtige meubels en goedversorgde tuin. Nog nooit sulke mooi groot varkore gesien nie. Johan se mamma het vir ons 'n heerlike ontbyt voorgestel, 'n diens wat hulle verskaf wat ons regtig kan aanbeveel. Keurig, heerlik en vullend. Sal ook van hulle aandete gebruik maak as ek ooit weer die geleentheid sou kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Heerlik rustig met 'n mooi tuin en kamer. Heerlik gebly en baie mooi plek met ou meubels. Paaie in Harrismith egter baie sleg met slaggate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali X
1 nag
4.8
Feb 2026

Exceptional. Peaceful and reviving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laszlo K
1 nag Besigheidsreis
3.0
Apr 2026

I was disappointed. I took the room as I had no time to search for other options. The room I got was not the one I ordered and I think it was overpriced. The big bathroom could not compensate for the small bedroom. Assistance was very limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Shelley L
1 nag Saam met vriende
2.8
Mei 2026

After a stressful day of travelling, not a good sleep. Very hard mattresses. Very smelly water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Gerben B
1 nag Besigheidsreis
2.8
Feb 2026

Mooi eiendom, maar baie verouder wat die kamer vuil laat voel het. Was teleurgesteld, swak beligting, het gesukkel om in te kom, moes bel en wag dat Johan kom oopmaak. Die ergste was die water, kon nie stort nie want die water het vreeslik gestink.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

Goeie plek om te oornag. Verblyf was goed en netjies.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Koedoe Crescent Avenue, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37edd9a6f7177604f23701abeaebbafa7e4533de9d28c22d6bc786cf17c79e9c88ffaa2f572a8e69ef8227fed9c7b6ef793e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 7 Koedoe Crescent Avenue Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2758638 29.1435473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang