Kudu Lodge
Beskrywing
Twee slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Hoofslaapkamer (bo) het 'n en suite-badkamer (bad, stort, wasbak en toilet). Tweede dubbelkamer (onder) het 'n aangrensende badkamer (stort, wasbak en toilet). Die solderkamer het ook sy eie badkamer (stort, wasbak en toilet). Elke kamer het ’n lugversorger.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 113, Kudustraat, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom