LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate | LekkeSlaap
+31

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Monja S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monja S
Saam met vriende

Heerlik en rustig, wil nie ry nie.

Sien sterre.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Hi Monja
Baie dankie, ek is bly julle het dit so baie geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Lola V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola V
Saam met vriende

Fantastiese lodge vir vriende en familie.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad, die lodge is baie goed ingerig en baie gerieflik. Baie skoon en luuks. Die opsigter het uit sy pad gegaan sodat ons net kan rus. Die game drive vehicle was 'n groot plus, hy is in 'n goeie kondisie, en ons het baie lekker die bosveld verken. Die ligging is fantasties, 'n pragtige uitsig op die bosveld en 'n klein dammetjie vanaf die stoep, al die kamers en die boma. Die eienaars is ook baie vriendelik en hulpvaardig en weet hoe om 'n lodge uit te huur. Ons het baie goeie diens ontvang. Sal enige tyd teruggaan of aanbeveel.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie Lola vir die pragtige resensie, dit is vir ons so belangrik dat almal wat die plek gebruik die ervaring het wat julle gehad het.
Hoop om julle gou weer te ontvang.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Jeantre V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeantre V

Sal definitief weer teruggaan.

Wonderlike huis, kamers is apart en privaat met mooi bos-uitsig. Mooi badkamers met stort en bad. Kuier- en leefarea in die middel. Mooi uitsig. Lize was professioneel en het ons so mooi gehelp.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Hi Jeantre

Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is engine tyd weer welkom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Lindie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Onvergeetlike ervaring by Kudu Lodge.

Die natuur, diere, verblyf alles was so perfek.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie danie Lindie, ek waardeer die goeie resensie en hoop dat ons jullie weer sal sien.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Nine-paula O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nine-paula O

Heerlike wegbreek in die bos.

Pragtige en netjiese plek. Ons het heerlik gekuier en gaan definitief terug wees!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is enige tyd weer welkom!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Monica B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B
Saam met vriende

Beautiful location, stunning accommodation!

What a pleasant stay! We had a wonderful time, pool was sparkling clean, loved the huge showers. Saw plenty of wildlife, would definitely visit again soon.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Thank you Monica for the lovely feedback. We are really glad you enjoyed your stay. Please visit us again anytime.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Liezl B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Onvergeetlik!

'n Fantastiese lodge. Alles wat jou hart begeer en nog meer! Wou nie huis toe kom nie, 5 sterre vir Kudu Lodge.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Wow! Dankie Liezl vir so mooi review! Julle moet weer kom kuier!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Liesel D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D
Gesin met klein kinders

Sal Kudu Lodge beslis aanbeveel!

Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer daar kuier! Kamers is pragtig, daar was meer as wat mens nodig het. Die swembad was ten volle benut en die wild het ons gereeld verras met 'n kuiertjie reg voor die kamerdeur! Ysmasjien and patio-sambreel was buite werking, maar Lize het bitter vinnig die probleem uitgesorteer. Die wildsritte met die wildsvoertuig was 'n hoogtepunt. Sal Kudu Lodge beslis aanbeveel!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Hi Liesel, baie dankie vir die mooi resensie. Selfs na die probleempies, dit word opreg waardeer. Besoek ons gerus weer.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Sizwe M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizwe M

Great stay!

Everything that was advertised was there! No need to drive out of the lodge. The ice machine was a winner, as it was quite hot during the day. Thank you, Lize, for the hands-on involvement whenever needed. Special thank you to Jonathan, very friendly and humble guy, he was there daily to assist us with anything we required.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Hi Sizwe, Thank you so much for the beautiful review, I am really glad you enjoyed it so much. You are welcome to visit anytime again.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Genevieve W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W

Was ongelooflik.

Dit was ongelooflik netjies, mooi, uitstekende diens en perfekte ligging. Sal beslis weer kom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit dat julle weer moet kom.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Potego M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Potego M
Saam met vriende

Beautiful place, very relaxing.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate is exactly as the pictures shown on the website, very beautiful and clean. Thank you to Jonathen and Lize who took great care of us.

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate's terugvoer

Dear Potego,

Thank you very much for the beautiful review!

Kudu Lodge, Ditholo Wildlife Estate
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ditholo Wildlife Estate, 654-KQ Kromdaaipad, Kromdraai, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJWKkf4uu8f0oX1Rkcw8Il7uUkfjexWcnwa2U50zayLlhLL2W5s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Ditholo Wildlife Estate 654-KQ Kromdaai Road 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.97506135161 27.916552346547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!