+33
Lodge in Greater Addo

Kudu Ridge Game Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Minnie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2026

Het lekker gekuier. Lodge geriewe sou dit beter gemaak het. Die woord lodge is misleidend. Tent en kamer/chalet. Daar is nie water in die kombuis nie, moet in die badkamer water vir die ketel gaan kry. Geen opwasplek om iets uit te spoel nie en geen yskas nie. Beddens in ons tent kort beslis beter matrasse. Baie uitgedien. Kamer/chalet het baie knap spasie. Ontbyt was elke oggend dieselfde en moes vra vir eiers en bacon, wat nie aanvanklik aangebied is nie. Aandete is beslis nie die prys werd nie. Etes is baie basies vir die prys. Wildritte is baie duur en onbetaalbaar vir Suid-Afrikaners. Demitri en Jenny was baie vriendelik en het lekker gekuier saam met hulle. Chalet/kamer is baie klein en ook nie ingerig nie. Tent het beter spasie. Ontbyt elke dag dieselfde ingesluit by verblyf. Aandete is nie die geld werd wat aangebied word nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Kudu Ridge Game Lodge
Ons waardeer u terugvoering en wil graag opklaar dat daar voor die bevestiging van u bespreking ’n telefoniese bespreking plaasgevind het, waar dit duidelik oorgedra is dat ons eenhede nie selfsorggeriewe bied nie, en dit word ook akkuraat op ons Lekkeslaap-lyslys aangedui. Die eenhede sluit nie ’n kombuisknoppie of yskas in nie, alhoewel ’n koffiestasie met ketel in elke eenheid voorsien word. Ons het ook meegedeel dat daar nie ’n restaurant op die perseel is nie, maar ons bied ’n dagmaal aan vir gaste wat nie buite wil eet nie, en die koste van aandete word vooraf gedeel. Gedurende u verblyf het u gebruik gemaak van aandete op die eerste aand en buite geëet op die tweede aand. Ten spyte daarvan dat u bewus was van die maaltydopsies en koste, het u versoek om aandete op die derde aand. Ons wildritte sluit ontbyt of aandete in, afhangende van die geselekteerde rit, asook ’n mid-môre-snack of sonsak, en alle inligting is voor u aankoms verskaf. Gedurende u verblyf het u daagliks kontak gehad met ons bestuurspan, wat voldoende geleentheid gebied het om enige bekommernisse direk aan te spreek. Ons hoop dit verskaf duidelikheid, en ons moedig alle gaste aan om lysbesonderhede te hersien en enige vrae voor en tydens hul verblyf te kommunikeer om te verseker dat verwagtinge volledig in lyn is.

Kristen H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Homey, relaxing and enjoyable. Amazing hospitality! We were a large group traveling for business and we were met with warm smiles and the greatest hospitality from everyone at the accommodation. The owners and staff went out of their way to make us feel at home. We definitely feel like they succeeded!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely relaxed stay and there was a lion kill on the evening game drive! We really enjoyed our stay at Kudu Ridge. It's so friendly and in the evening, if you're not on the game drive, everyone gathers around the fire chatting or playing snooker until the meal is served. Meals were delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Kudu Ridge Game Lodge
Thank you for your review, it is appreciated. We enjoyed hosting you and hopefully we'll see you again.

Elvin Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Wonderful hosts. Stunning environment. Great boma. Comfortable accommodation. Very private with rooms surrounded by natural fauna and flora. We were unable to do a game drive due to very heavy rain, but we will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Len E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker kuierplek in die bos. Brian en Jenny is puik gasheer en gasvrou. Vriendelike en professionele diens. Ons het lekker gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Uitstekende plek en wonderlike gasheer en gasvrou! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Waarde vir geld. Aandete is deur en deur die moeite werd. Jenny en Brian maak dit baie lekker gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
1 nag
4.8
Des 2021

Wonderlike mense en wonderlike verblyf. Die verblyf was baie goed en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Kudu Ridge Game Lodge
Hi Koos, Baie dankie vir die resensie. Ons waardeur dit en is bly julle het jul verblyf geniet. Met vriendelike groete, Brian

Wilna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2021

Teleurgesteld. Nie wat jy verwag van 'n lodge. Dis net akkommodasie. Daar is 'n restaurant, maar daar is niks om te doen nie. Jy moet die lodge verlaat om aktiwiteite te doen. Hul het 'n game drive vir R450 pp. Die chalets het nie 'n tafel/stoele om buite te ontspan, jy het net bed in kamer en kan ook niks sien vanaf die chalets. Kon nie vir hele naweek net op bed sit en teen 'n bos vaskyk nie. Jammer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Brian
Kudu Ridge Game Lodge
Hi Wilna, Thank you for your feedback. We're sorry you weren't pleased with your stay at Kudu Ridge; however, the listing does provide full details of the on-site facilities offered and experienced great feedback from guests so far. The lodge is ideal for the adventurous, who want to explore the outdoors or enjoy the range of activities offered in the surrounding area, and those seeking a peaceful getaway where evenings can be spent around the bonfire. Regards, Brian.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 390
25 % AF
R 2 390 R 1 793
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 390
25 % AF
R 2 390 R 1 793
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 390
25 % AF
R 2 390 R 1 793
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R335 Port Elizabeth/Addo road, Addo, 6105, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543590ffe69ddc5040275b81dd7e680ba22783b468acc12ae8d573a258e4a35a52c045751f7f26a6a015e12f383f23c37898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 390 nouVanaf R1 793 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 R335 Port Elizabeth/Addo road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.586199837881 25.650812387467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang