LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kududu Guest House | LekkeSlaap
+12

Kududu Guest House

B&B
Standaardkamer
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamers is lekker knus en elkeen het 'n en suite-badkamer en sy eie ingang van die rustige binnenshuise tuin af. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die kinderbeleid geld slegs vir kinders wat met hul ouers deel. Kinders ouer as 12 jaar betaal 50% van die volwasse tarief. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis. Ontbyt beloop 'n ekstra koste per persoon per dag indien dit nie by die tarief ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Saturnus
Vanaf R1 320
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Eerste in die Sondagsriviervallei: 'n uiters luukse gastekamer wat voorsiening maak vir gaste wat die prag van Afrika se sterrehemel, veral die Melkweg en die Suiderkruis wil ervaar. Dit is sowat 100 meter van die lodge af geleë op die randjie van die bosveldkloof waar bosbokke, koedoes, njalas en sebras wei en hulself lawe by die watergat. Geriewe in die kamer sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ontbyt kan genuttig word by die hoofhuis of 'n piekniekontbyt kan by die uitkykpunt gereël word.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Die kinderbeleid geld slegs vir kinders wat met hul ouers deel. Kinders ouer as 12 jaar betaal 50% van die volwasse tarief. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis. Ontbyt beloop 'n ekstra koste per persoon per dag indien dit nie by die tarief ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke luukse kamer het 'n volledige en suite-badkamer en pragtige uitsigte oor die tuin en plaas. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Die kinderbeleid geld slegs vir kinders wat met hul ouers deel. Kinders ouer as 12 jaar betaal 50% van die volwasse tarief. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis. Ontbyt beloop 'n ekstra koste per persoon per dag indien dit nie by die tarief ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinkothuis is lieflik, ruim en het asemrowende uitsigte oor die plaas en die bosveld. Hierdie woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg, maar etes kan ook by die hoofhuis genuttig word. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n volledige en suite-badkamer en die tweede slaapkamer is 'n oop solder-area met 2 enkelbeddens. Die ruim oopplan-leefarea en kombuisie is net wat jy nodig het om te ontspan en jou verblyf te geniet! Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Belasting en Ekstras

Die kinderbeleid geld slegs vir kinders wat met hul ouers deel. Kinders ouer as 12 jaar betaal 50% van die volwasse tarief. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis. Ontbyt beloop 'n ekstra koste per persoon per dag indien dit nie by die tarief ingesluit is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZmEwNDlhLWRmNjktNDg2Yi1iNzUwLWMwNGU4MGE0OGE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Nooitgedacht Farm Sunland 6115 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.534939227174 25.615779249011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!